AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Inperking: Verkoop van alkohol en sigarette toegelaat

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: GCIS
Die verkoop van alkohol en tabakproduktye sal weer toegelaat word nadat Suid-Afrika se vlak van inperking van Maandag 17 Augustus om middernag na vlak 2 verslap is. Pres. Cyril Ramaphosa het aangekondig dat dié besluit die gevolg is van die land se laer besmettingskoers.

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het vroeër die nasionale ramptoestand, wat op 15 Augustus om middernag sou verstryk het, tot 15 September verleng.

Ramaphosa het benadruk dat mense groter sorg moet neem en seker maak dat hulle maskers dra, afstand handhaaf en ander veiligheidsregulasies toepas as hulle hul huise verlaat.

Die regering het in Julie ’n onmiddellike verbod op die verkoop en verspreiding van alkohol geplaas om te verhinder dat hospitale belas word met alkoholverwante beserings wat vermy kon word.

Vlak 2-regulasies

Die aandklokreël van 22:00 tot 04:00 bly geldig. Alkohol mag verkoop word van Maandag tot Donderdag van 09:00 tot 17:00. Restaurante, tavernes en kroeë mag weer drank verkoop, maar hulle mag nie ná 22:00 alkohol verkoop of sake doen nie.

Sanksies soos die opskort van die dranklisensies van drinkplekke wat nie aan die bepaling voldoen nie, moet volgens Ramaphosa oorweeg word.

Die opheffing van die verbod op die verkoop van tabakprodukte sal rokers ’n sug van verligting laat slaak. Sedert die begin van die inperking in Maart moes hulle op die swartmark tot ses keer die normale prys vir onwettige sigarette betaal.

Alle reisbeperkinge binne die land is opgehef, insluitend reise tussen provinsies. Buitelandse reise is steeds nie moontlik nie.

Plekke wat verblyf verskaf, word toegelaat om tot 50% van hul kapasiteit te vul.

Dit sal nou weer moontlik wees om familie en vriende te besoek.

Toeskouers sal steeds nie by sportgeleenthede toegelaat word nie.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.30
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot