AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Inperking: Wynbedryf verlig oor reddingsboei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die wynbedryf verwelkom die onlangse aankondiging van die nasionale koronavirusbevelsentrum dat Suid-Afrika op gereedheidsvlak 1 bly.

Mnr. Rico Basson, bestuurshoof van Vinpro, sê luidens ’n verklaring die wynbedryf is verlig dat die regering nie strenger inperkingsmaatreëls ingestel het nie aangesien dit tydens die feestyd ’n ernstige effek kon hê op wynkelders, wyntoerismebestemmings en die gesinne wat van dié bedryf afhanklik is.

“Dit blyk hierdeur dat die regering gehoor gee aan die bedryf se deurlopende versoeke vir risiko- en feitgebaseerde besluitneming rondom handelsbeperkings op drank.”

Wynkelders is veral gedurende die somermaande afhanklik van plaaslike en internasionale wyntoerisme om hul voortbestaan te verseker. Met die internasionale reisbeperkings wat weens die omikron-stam op Suid-Afrika toegepas is, het talle wynkelders feitlik oornag ’n groot deel van hul teikenmark vir die feestyd verloor.

Die reisbeperkings hou heelwat finansiële implikasies vir die wynbedryf in, maar die bedryf is dankbaar dat daar steeds plaaslik handel gedryf kan word. Binnelandse toerisme is veral ’n belangrike reddingsboei vir hierdie besighede.

Basson sê die regering moenie beperkings op drankhandel inspan om hospitaalkapasiteit te probeer skep nie, maar moet eerder die voortou neem om te verseker dat die gesondheidstelsel voorbereid is op die nuutste vlaag besmettings.

Hy doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om by veiligheidsprotokolle te hou en dit by alle instellings noukeurig toe te pas. “Ons het nou die geleentheid om te wys dat ons kan saamstaan teen covid-19 om ons bedryf oop te hou.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot