AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Inskrywings open vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top-10-Kompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die afgelope dekade het sowat duisend boere die wynbedryf verlaat. Die totale wingerdstand het met meer as 9 000 ha afgeneem.
Die afgelope dekade het sowat duisend boere die wynbedryf verlaat. Die totale wingerdstand het met meer as 9 000 ha afgeneem.
Produsente kan nou inskryf vir vanjaar se Sauvignon Blanc SA Top-10-Kompetisie, die enigste kompetisie in Suid-Afrika spesifiek vir die Sauvignon blanc-kultivar. Volgens mnr. RJ Botha, voorsitter van Sauvignon Blanc SA, sal dié kompetisie vanjaar belangrik wees om Sauvignon blanc se beeld te bevorder.

“Die Top-10-kompetisie bied nie net aan produsente ’n geleentheid om hul wyne teen ander Sauvignon blanc in die land te meet nie, maar ook vir uitblinkergehalte om beloon te word met ’n Top-10-eerbewys – die toppunt van erkenning wat uiters waardevol vir die bemarkingswaarde van individuele wyne is.”

Produsente en kelders kan aanlyn inskryf  by www.sauvignonblanc.com/top10-entry. Lede van Sauvignon Blanc SA kan tot Sondag 1 Augustus teen 'n verlaagde doutrapper-heffing inskryf met geen verhoging in inskrywingsgeld oor die afgelope twee jaar nie.

Inskrywings sluit op Dinsdag 17 Augustus 2021. Laat inskrywings sal tot Vrydag 20 Augustus aanvaar word.

Botha sê die organisasie wil alle produsente, groot én klein, aanmoedig om in te skryf en dat hulle uitsien daarna om nuwe handelsmerke te verwelkom. “Wat in die Top-10-kompetisie uitstaan, is wynmakers se innovasie in styl en geurprofiele van Sauvignon blanc, wat veral opwindend is gegewe die toekomspotensiaal vir meer gehoute Sauvignon blanc-wyne. Dit én die potensiaal van diversiteit in oorsprong met verlede jaar se Top-10 wat uit sewe verskillende streke aangewys is.

“Ons het hoë verwagtinge vir die 2021-oesjaar, maar soos ons die afgelope jare sien, is daar telkens ouer oesjare wat steeds uitstekend presteer.”

Beoordeling sal van 31 Augustus tot 2 September by die Uitkyk-landgoed in Stellenbosch plaasvind. Die beoordelaars sal gebruik maak van pasgemaakte tegnologie op tablette wat met die samewerking van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel is om die proses covid-19-vriendelik, vinniger en akkurater te maak, asook om bykomende data van wynprofiele en meer bruikbare kultivarinligting vir toekomstige navorsing in te samel.

Vanjaar se beoordelaarspaneel bestaan uit dr. Winifred Bowman, Kaapse Wynmeester en sameroeper van die paneel, mnr. Charles Hopkins, keldermeester van De Grendel, die wynbeoordelaar en -skrywer me. Fiona McDonald, die wynmaker mnr. Rudger van Wyk van Stark-Condé Wyne, mnr. Johann Fourie, hoofwynmaker van Benguela Cove, en twee aspirantbeoordelaars.

Die 20 finaliste sal in September aangekondig word. Die wenners sal op Woensdag 13 Oktober tydens die Sauvignon Blanc SA Top-10-eerbewysgeleentheid bekend gemaak word.

Die kompetisie word moontlik gemaak met die ondersteuning van die platinumvennote FNB en EVER Solutions. Volg #SauvignonBlancSATop10, @SauvignonSA op Twitter, @sauvignonblancsa op Instagram en Sauvignon Blanc SA se Facebookblad vir meer inligting oor vanjaar se kompetisie.

Besoek www.sauvignonblanc.com of kontak 021 975 4440 of reinette@sauvignonblanc.com vir nog inligting oor hoe om ’n lid van Sauvignon Blanc SA te word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.64
+0.4%
Rand - Euro
17.84
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,748.11
-0.6%
Silwer
21.15
-1.4%
Palladium
1,842.50
-0.8%
Platinum
990.00
+0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Teddy beer
Ek is standvastig en absoluut eerlik met Christelikke waardes, redelik stil en introvert maar kan maklik deel wees van geselskap
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot