AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Internasionale Water Bank het geld vir SA se watermeesterplan

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Die geldelike tekort van die departement van water en sanitasie hoef nie die land se watermeesterplan te kelder nie, want daar is genoeg internasionale finansiering beskikbaar sodat dit optimaal in werking kan tree.

Mnr. René Frank, president van die W12, ’n organisasie wat hom beywer om oplossings vir volgehoue waterbeskikbaarheid te vind, het aan Landbouweekblad gesê dat die $22 miljard wat benodig word, gekry kan word as die regering sekere belangrike maatreëls instel.

Me. Lindiwe Sisulu, minister van water, sanitasie en menslike nedersettings, het verlede November die watermeesterplan bekend gemaak.

Die plan konsentreer onder meer op hoe die vraag na water verlaag kan word, soos deur die bekamping van verliese weens lekplekke. Die plan kyk ook hoe die aanbod van water verhoog kan word deur die hergebruik van water en die aanwending van grondwater om gelyke toegang tot hierdie belangrike bron tot 2030 te verseker. Sisulu het ook die belang van samewerking met belanghebbendes uitgelig om die planne te verfyn, asook om genoeg geld te bekom om die plan te verwerklik.

Volgens die departement van water en sanitasie word jaarliks R42 miljard in waterinfrastruktuur en R13 miljard in sanitasie belê. Die geskatte kapitaalbelegging wat jaarliks vir die volgende tien jaar benodig word, is R90 miljard. Dus is ’n bykomende R35 miljard per jaar nodig.

As nie in die land se watersituasie ingegryp word nie, sal die watertekort sowat 17% (van 2 700 kub. m tot 3 800 kub. m per jaar) teen 2030 wees. Die beskikbaarheid van water kan versleg met ’n toename in voorsieningskontrakte en ’n groter vraag vanweë groei, verstedeliking, onvoldoende gebruik, waterverliese en die ongunstige impak van klimaatsverandering, sê die departement.

Internasionale Water Bank

Die Internasionale Water Bank (IWB) reken Suid-Afrika benodig $22 miljard om watersekerheid vir Suid-Afrikaners oor die volgende tien jaar te verseker.

Die IWB is die eerste bank ter wêreld wat in die watersektor belê deur finansiële produkte en oplossings te lewer vir waterprojekte, -tegnologie, -infrastruktuur en ander waterverwante inisiatiewe.

“Dit kan ’n goeie beginpunt wees. Hulle was baie duidelik dat geld beskikbaar is, maar die projekte moet bankbaar wees,” sê Frank.

Dit beteken die regering sal moet verseker dat die geld werklik moet uitkom by diegene wat vir die projekte getender het en dit deurvoer, sodat daar nie uiteindelik gesit word met halwe projekte, projekte wat groter is as wat beplan is, of projekte wat nie op die bestemde tyd voltooi kan word nie.

’n Vergadering is reeds met Sisulu gehou om die moontlikheid van finansiering te bespreek.

W12 het onlangs ’n tweedaagse konferensie by die Universiteit van die Wes-Kaap gehou. Die idees wat op die konferensie bespreek is, onder meer oor hoe die projekte wat in die meesterplan uiteengesit is beter aangepak kan word, sal aan Sisulu voorgelê word.

Frank sê Unesco wil die raamwerk wat akademici op die konferensie opgestel het, onder sy handelsmerk wil kry en dit by die Verenigde Nasies se platform integreer.

Die IWB gaan in Mei W12 se konferensie in Kaapstad bywoon. Stede wat watertekorte ondervind, sal dan die eerste keer saamkom om oplossings te vind. Die bank vra dat besighede en individue wat waterinisiatiewe ontwikkel het, op dié konferensie met hom in verbinding tree.

Arnold Schwarzenegger, die Amerikaanse akteur en politikus, sal die hoofspreker wees.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.50
-0.4%
Rand - Euro
17.46
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.65
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,649.82
-0.6%
Silwer
18.67
-1.2%
Palladium
2,186.55
+1.7%
Platinum
868.64
+0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,499
+0.2%
Alle aandele
63,874
+0.1%
Hulpbronne 10
60,117
+3.9%
Industriële 25
77,703
-1.0%
Finansiële 15
13,853
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot