AFGRI
BEAN
06 Des
-
9430,4
88,40
CORN
06 Des
-
4425
6,00
SOYA
06 Des
-
10500
-20,00
SUNS
06 Des
-
10500
-146,00
WEAT
06 Des
-
6655
-18,00
WMAZ
06 Des
-
4861
-23,00
YMAZ
06 Des
-
4420
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Jagersfontein: Varswaterdam loop oor ná reën

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Weiveld langs die Prosesspruit op mnr. Pieto Louw se plaas is onder slik na die slikdam gebreek het. Foto: Pieto Louw
Weiveld langs die Prosesspruit op mnr. Pieto Louw se plaas is onder slik na die slikdam gebreek het. Foto: Pieto Louw

Die oorstroming wat voorgekom het, was ’n varswaterdam, bekend as die nommer 10-dam, wat oorgeloop het. Só sê mnr. Albertus van Schalkwyk, voorsitter van die boerevereniging. Geen verdere skade of lewensverlies het voorgekom nie.

Hy vertel dis ’n klein dam wat baie jare gelede, toe die diamantmyn nog deur De Beers bedryf is, as slikdam gebruik is, maar wat deesdae net vars water bevat. “Dié gronddam het ’n oorloop. Toe dit nou ná die reën oorloop en die water kom by die plek waar dit gewoonlik onderdeur die pad herlei word, was die pype steeds vol slik van die ramp. Daar begin dit toe oor die pad loop.”

Die mynmaatskappy Jagersfontein Developments sê ook luidens ’n verklaring omgewingsamptenare van die staat het die rampgebied Woensdagoggend saam met verteenwoordigers van die myn besoek om die probleem met die stormwater-oorloop te hanteer. “Die gebied word deurlopend gemonitor en is stabiel.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+0.6%
Rand - Pond
21.14
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,771.84
+0.2%
Silwer
22.45
+0.9%
Palladium
1,876.00
-0.1%
Platinum
996.00
-0.4%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,416
-0.2%
Alle aandele
74,574
-0.2%
Hulpbronne 10
73,805
-1.3%
Industriële 25
91,405
-0.1%
Finansiële 15
15,785
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Tot die einde.. deur goed en sleg...
EK DINK EK IS VRIENDELIK, BAIE LIEFDE OM TE GEE, N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE HE. EK GLO IN EERLIKHEID, OPREGTHEID EN GLO IN WAARDES. EN EK...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot