AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Jy kan nou aansoek doen om ’n hennep-permit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Die staat het sy belofte gestand gedoen dat in Oktober om hennep-permitte aangsoek gedoen kan word.

Me. Thoko Didiza, minister vir landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming, het op Vrydag 29 Oktober aangekondig dat kwekers, navorsers, verwerkers en vervaardigers van die hennepbedryf die aansoekvorms hiervoor op die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming se webtuiste kan vind.

Die mandaat vir die permitstelsel is van die departement van gesondheid en die reguleringsowerheid vir Suid-Afrikaanse gesondheidsprodukte (SAHPRA), na die departement van landbou grondhervorming en landelike ontwikkeling oorgedra. Dit beteken dat dié departement nou verantwoordelik sal wees om permitte aan produsente toe te staan. Die permitte van bestaande permithouers vir hennep sal ook na die departement oorgedra word.

Werk is ook aan die Wet op Planttelersregte (Wet 15 van 1976) gedoen sodat beskerming gebied word aan intellektuele eiendom. Hennep word nou ook ingevolge die Wet op Plantverbetering (Wet 53 van 1976) as ’n landbougewas verklaar.

Didiza sê die verklaring van hennep as ’n landbougewas maak nou voorsiening daarvoor dat dit ingevoer, uitgevoer, gekweek, verkoop en navorsing oor die gewas in Suid-Afrika gedoen kan word.

Hennep-belanghebbendes kan die aansoekvorms en vereistes aflaai by www.dalrrd.gov.za en dan die skakel vir plantproduksie te volg.

Tegniese navrae kan gerig word aan mnr. Thabo Ramashala by ThaboR@dalrrd.gov.za of 067 410 4246. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.94
+1.3%
Rand - Pond
20.36
+0.8%
Rand - Euro
17.59
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.43
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,757.05
+0.9%
Silwer
21.38
+2.1%
Palladium
1,861.50
+0.7%
Platinum
1,003.16
+1.0%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
67,029
+0.1%
Alle aandele
73,337
-0.0%
Hulpbronne 10
71,561
+1.1%
Industriële 25
88,246
-0.2%
Finansiële 15
16,187
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Reg vir n nuwe hoofstuk.
Ek is n stil, harwerkende vrou en ma van 2. Familie is vir my baie belangrik. Ek hou van musiek luister, lees en in die berge gaan stap vir ontspanning. Fill your life with...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot