AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Kaap Agri noteer op JSE

Kaap Agri is die nuweling op die JSE met 'n openingsprys van R58,60 per aandeel.

Kaap Agri se notering op die JSE skep vir sy aandeelhouers beter likiditeit waarmee hulle die waarde van hul aandele kan ontsluit, sê mnr. Sean Walsh, besturende direkteur.

Die maatskappy het Maandag (26 Junie) by wyse van bekendstelling genoteer. Die doel was nie om kapitaal te genereer nie en daar was dus geen verwatering van aandele nie.

Die aandeel se openingsprys op die beurs was R58,60.

Walsh sê in die verlede was die oor-die-toonbank-beurs baie onlikied, maar aandeelhouers kan nou danksy die notering die maksimum waarde uit aandele put of verder in die maatskappy belê.

Landbou én kleinhandel

Walsh het gesê Kaap Agri, wie se grootste aandeelhouer Zeder Investments is, het sterk landboufondamente maar het die laaste paar jaar toenemend sterk kleinhandeleienskappe opgebou.

Die maatskappy val dus in die JSE-kategorie vir spesialiteitskleinhandel. Mnr. Graeme Sim, finansiële direkteur, sê sommige fondsbestuurders mag net in maatskappye belê wat op die JSE genoteer is, en dié struikelblok is nou uit die weg geruim.

Die notering het geen groot veranderinge in die maatskappy genoodsaak nie, omdat hy reeds die soort korporatiewe beheer en nakoming in plek gehad het wat die JSE vereis, sê Sim.

Walsh is optimisties oor sowel landbou as die kleinhandel. Hy verwag dat die landbousektor groeikoerse hoër as inflasie kan behaal en die spesialis-kleinhandelsektor dubbelsyfergroei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot