AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kaapstadhawe: Prestasie regverdig nie buitensporige tariewe

akkreditasie
Vertragings in die Kaapstadhawe begin nou internasionale skeepsmaatskappye afskrik. FOTO: ANTON ALBERTS
Vertragings in die Kaapstadhawe begin nou internasionale skeepsmaatskappye afskrik. FOTO: ANTON ALBERTS
Die heffing van buitensporige tariewe by Kaapstadhawe, wat 146% hoër as die wêreldwye gemiddelde is, terwyl die hawe se bedryfsprestasie van die slegste ter wêreld is, is een van die kwessies waaroor die Wes-Kaapse regering onlangs kommentaar gelewer het ná ’n toer van die hawe op 3 Junie.

Die toer het gebruikers van die hawe die geleentheid gebied om haweplanne en die hawe se funksionering te hersien en hul insette daarop te lewer. Dié faktore word in ag geneem wanneer die hawetariewe vasgestel word.

Mnr. David Maynier, Wes-Kaapse minister van finansies en ekonomiese geleenthede, sê die buitensporige tariewe saam met die swak bedryfsprestasie by die hawe het ’n impak op sy vermoë om wêreldwyd mededingend te wees – ’n noodsaaklike ekonomiese katalisator vir die Wes-Kaapse ekonomie.

“Dit is hoekom ons dit verwelkom dat Transnet-haweterminale wêreldwyd operateurs soek om in bedrywighede by die hawe te belê. Ons versoek dat dié inisiatief ingesluit word by die amptelike beplanning om wêreldklas-hawens in Suid-Afrika te verseker.

“Ons besef die afgelope jaar was ’n baie moeilike tydperk vir Kaapstadhawe en dat dit vererger is deur die Covid-19-pandemie. Baie van dié probleme kon egter vermy word as die nodige deurlopende beleggings en onderhoud op infrastruktuur gedurende die voorafgaande jare plaasgevind het.”

Maynier sê onderbesteding deur Transnet se nasionale hawe-owerheid in die afgelope boekjaar is kommerwekkend. “Dit is noodsaaklik dat dit aangepak word sodat die groter kapitaalbegrotings vir die nuwe boekjaar so vinnig moontlik bestee word om die huidige tekortkominge te takel.”

Hy meen die onderbenutting van Kaapstadhawe se veeldoelige terminaal weens twee ondoeltreffende, ou mobiele hyskrane bly ’n kwessie. “Daarom is dit verblydend dat vyf nuwe vragdraers verlede week by die hawe afgelewer is. Vraghouers sal nou doeltreffender by die terminaal hanteer kan word.”



Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
+1.2%
Rand - Pond
20.93
+0.5%
Rand - Euro
18.02
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,787.51
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,861.24
+0.6%
Platinum
1,009.00
+1.8%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Avontuurlustig ⛄️🚣🏼‍♀️🚴🏍🛶⛱🎢🏖⛺️
Ek glo daarin om te lewe, nie net te bestaan nie! Die buitelug en avonture maak my opgewonde, asook die vermoë om die "klein dingetjies" raak te sien en te waardeer....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot