AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9878
-38,00
CORN
22 Mrt
-
4458,6
-6,40
SOYA
22 Mrt
-
8450
-62,00
SUNS
22 Mrt
-
9320
-270,00
WEAT
22 Mrt
-
6525
-85,00
WMAZ
22 Mrt
-
3870
-80,00
YMAZ
22 Mrt
-
4130
-78,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kakamas-sterftes: ‘Genoeg water, rus belangrik’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Susan Botes
Foto ter illustrasie. Foto: Susan Botes
Die Noord-Kaapse landboudepartement vra plaaseienaars en -bestuurders om in die oesseisoen vir hul werkers voldoende water en kort ruskanse te gee nadat sewe werkers van Kakamas vermoedelik weens sonsteek dood is.

Me. Mase Manopole, LUR vir landbou, omgewingsake, landelike ontwikkeling en grondhervorming het in ’n verklaring haar simpatie met die families van die oorlede plaaswerkers betuig. Teen gister (Vrydag, 20 Januarie) was een werker nog op ’n ventilator in die Kakamas-hospitaal.

Die Noord-Kaap ervaar soos ander dele van die land uiterste warm temperature in die meeste van sy distrikte. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat hittegolwe in vier provinsies kan voorkom, insluitend die Noord-Kaap. Die kwik kan die naweek na verwagting in sommige gebiede bo 40 grade Celsius styg.

“Ons weet dat die meeste boere, veral dié in die besproeiingsgebied, gedruk is vir tyd om hul produkte te oes. Dit is egter belangrik om mense toe te laat om tussenin ’n blaaskans te neem om te verfris en hidreer,” sê Manopole.

“Daar word ook van boere verwag om sonskermmiddels en beskermende toerusting soos hoede en liggewigklere aan hul werkers te verskaf.”

Sonsteek is luidens die verklaring ’n siektetoestand wat gepaard gaan met koors en dikwels ’n verlies aan bewyssyn. Dit kom voor wanneer die liggaam se meganisme vir temperatuurregulering ingee indien dit aan uitermate hoë temperature blootgestel word. Tekens en simptome van hitte-uitputting kan naarheid, braking, moegheid, swakheid, kopseer, spierkrampe en -pyne asook lighoofdigheid insluit.

Manopole sê die die provinsie stel ’n span saam uit amptenare van haar departement asook die departemente van arbeid en gesondheid om boere te besoek wat geraak word.

Gift of the Givers, watertenks, hitte
Gift of the Givers-personeel laai JoJo-tenks om dit na Kakamas te bring. Foto: Verskaf

Die humanitêre organisasie Gift of the Givers stuur intussen ’n span na Kakamas nadat die dorp na hom uitgereik het om dringend hulp te vra.

“Die kombinasie van stygende temperature en beurtkrag het tot gekompromitteerde waterlewering gelei, wat hidrasievlakke in die gemeenskap raak,” sê die organisasie. Kakamas het vir gebottelde water en JoJo-tenks gevra. “Hoewel die munisipaliteit ’n waterbron het, is ’n behoefte aan bykomende tenks geïdentifiseer om waterbeskikbaarheid in verskeie gebiede te verhoog.” Die situasie is soortgelyk aan vorige ingrypings wat Gift of the Givers in Kenhardt onderneem het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.54
-0.0%
Rand - Pond
22.77
-0.5%
Rand - Euro
19.99
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
978.14
+0.6%
Palladium
1,391.36
-1.1%
Goud
1,941.90
+0.1%
Silwer
22.45
+0.2%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,526
+1.1%
Alle aandele
74,984
+1.0%
Hulpbronne 10
65,273
-0.6%
Industriële 25
101,309
+1.5%
Finansiële 15
15,343
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom kyk saam met my die sonsondergang oor die see.
Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer my kop bietjie besoedel is spring ek op my motorfiets en dit...
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot