VRAAG:
My suster se seun het ’n huis van sy oupa geërf. Die huis is op die kleinseun se naam. Sy ouma het lewensreg, maar verhuur die huis. Sy en haar seun beweer dat as sy te sterwe kom, haar seun dan lewensreg het. Hulle beweer ook dat hulle nie die testament het, of wil dit nie vir hom wys nie. Die kleinseun wil weet of sy pa wel lewensreg ná die ouma se afsterwe kan hê, oftewel of lewensreg van een persoon na ’n volgende in die testament oorgedra kan word.
ANTWOORD:
Die lewensreg eindig met die ouma se dood.