AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kestell-moorde: Twee klagte van verkragting tot klagstaat gevoeg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Willem van der Berg
Ter illustrasie. Foto: Willem van der Berg
Twee klagte van verkragting is gevoeg tot die lys klagte teen die twee verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle sewe mense op ’n plaas buite Kestell vermoor het, berig Netwerk24.

Die verdagtes, mnre. Kamohelo Motankisi (34) en Lerato Selepe (22), is laat Vrydag langs ’n pad net buite die Bohlokong-township in hegtenis geneem in verband met die moord op me. Sesi Smit, haar 16-jarige seun, Rhudie, en vyf vroulike plaaswerkers.

Mnr. Alheit Smit, Sesi se man, het op die slagoffers se lewelose liggame in hul plaaswoning op die plaas Lismore afgekom. Netwerk24 berig dat die slagoffers in die huis oorval, geskiet en met messe gesteek is. Rhudie is in die bad verdrink.

Brig. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, het aanvanklik aangedui dat die verdagtes op sewe klagte van moord, gewapende roof en die onwettige besit van vuurwapens aangekla word. Met die verdagtes se verskyning in die Kestell-landdrofshof vandag is twee klagte van verkragting en roof met verswarende omstandighede tot die klagstaat gevoeg.

Die verdagtes verskyn weer Woensdag 20 Julie in die hof.

Mnr. Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee, sê wat presies aanleiding gegee het tot die gewetenlose dade waarin verskeie onskuldige mense hul lewens verloor het, is op hierdie stadium onbekend. Hy is nie bereid om te bespiegel oor wat die motief vir die sinlose moorde was nie.

“Ons vertrou dat behoorlike ondersoek deur die polisie daartoe sal lei dat suksesvolle vervolging en skuldigbevinding in die hof sal geskied. Die regstelsel kan nie in hierdie geval en alle ander gevalle waar onskuldige slagoffers hul lewens verloor, die gemeenskap verder in die steek laat nie.”

Hy sê dit is die grootste aantal mense wat hul lewe in ’n enkele plaasaanval in die Vrystaat verloor het sedert die landelike beveiligingstrategie in werking getree het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.41
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.44
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,899.50
-2.3%
Platinum
1,020.50
-2.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot