AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Klimaat: Wes-Kaapse departement wen nóg ’n toekenning

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die Wes-Kaapse departement van landbou het ’n goue toekenning ontvang vir sy radioreeks, Die Kwik Styg, op vanjaar se ekologie-toekenningseremonie wat gister virtueel aangebied is.

Die reeks is deur Lizma van Zyl aangebied en op RSG uitgesaai. Dit het uit 104 programme bestaan waarvan die laaste program op 3 April vanjaar uitgesaai is.

Dr. Ivan Meyer, minister van die departement, sê om klimaatsverandering hok te slaan is een van sy prioriteite. “Om bewustheid onder Suid-Afrikaners te bevorder oor die probleme en geleenthede wat klimaatsverandering skep, is ’n belangrike deel van ons veldtog om innoverende oplossings te vind. Die Kwik Styg het die perfekte platform vir die Wes-Kaap geskep om tot klimaatsveerkragtigheid by te dra.”

Dr. Ilse Trautmann, hoof van navorsing en tegnologie-ontwikkeling by die departement, sê die reeks het klankmateriaal gebied wat ’n beeld van verskeie aspekte van klimaatsverandering geskets het.

“Die doel met die reeks was om die verskillende stukkies van die klimaatsverandering-legkaart bymekaar te sit. Die reeks het happiegrootte stukkies inligting voorsien sodat luisteraars klimaatsverandering beter kan verstaan.

“Elke program in die reeks het feite in verband met klimaatsverandering gemeld en dan innoverende en volhoubare oplossings daarvoor gebied. Die programme is afgesluit op ’n optimistiese noot wat mense laat voel dat daar wel hoop vir ’n beter, meer volhoubare toekoms is.”

Die departement het met verlede jaar ook ’n goue toekenning vir sy SmartAgri-plan ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Let see what happens
Mense mens, ek is altyd positief doen en gee die beste as wat ek kan. Enkel mamma van twee wonderlike dogtertjies en soek meer kinders. Ek is baie lief vir kinders
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot