AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9617
0,00
CORN
28 Mrt
-
4624
0,00
SOYA
28 Mrt
-
8120
0,00
SUNS
28 Mrt
-
8620
0,00
WEAT
28 Mrt
-
6506
0,00
WMAZ
28 Mrt
-
4034
0,00
YMAZ
28 Mrt
-
4048
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Kommandowurm: ‘Boere in steek gelaat’

Die Regering se trae reaksie op die herfs-kommandowurm se aankoms op die vasteland, kan Suid-Afrikaanse boere duur te staan kom.

Die landboubedryf is deur die Regering in die steek gelaat met die stadige reaksie teenoor die uitbreking van herfs-kommandowurms in Suid-Afrika, sê me. Annette Steyn, die DA se skaduminister van landbou.

Steyn sê in ’n verklaring die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery het verlede Oktober ’n waarskuwing geïgnoreer van die Internasionale Vereniging vir Plantbeskermingswetenskappe dat die kommandowurm in Nigerië teenwoordig was en vinnig kon versprei. Gevolglik het die departement nagelaat om voorkomend op te tree en ’n spuitmiddel teen dié plaag te registreer.

Die departement het op ’n nuuskonferensie aangedui dat die proses om ’n spuitmiddel te registreer einde Januarie begin is. “Die trae reaksie op ’n enorme krisis moet sterk veroordeel word. As ons nie vinnig op dié uitbreking reageer nie, kan duisende hektare se mielies verlore gaan en Suid-Afrika se voedselsekerheid bedreig word,” lui die verklaring.

Spuit versigtig

Intussen sê Agri SA dat boere moet oorleg pleeg met chemiese kundiges voordat hulle begin om dié plaag te bestry. Aangesien die herfs-kommandowurm die eerste keer in Suid-Afrika voorkom, is dit onseker watter gewasse deur dié wurms bedreig sal word.

“Hoewel die plaag hoofsaaklik mielies aanval, kan dit ook katoen, koring, sorghum, soja en aartappels aanval. Dit is dus belangrik om dié gewasse te ondersoek vir skade en die teenwoordigheid van die wurms. Min is ook bekend oor die plaag se langtermyn-uitwerking. Dit kan soos die Afrika-kommandowurm in groot getalle van plek tot plek beweeg en groot skade aanrig,” waarsku Agri SA.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
+0.3%
Rand - Pond
22.47
+0.1%
Rand - Euro
19.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
970.96
+0.3%
Palladium
1,409.53
+0.6%
Goud
1,958.85
+0.1%
Silwer
23.01
-0.3%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
69,785
0.0%
Alle aandele
75,284
0.0%
Hulpbronne 10
64,924
0.0%
Industriële 25
102,191
0.0%
Finansiële 15
15,417
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot