AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kommer oor landbou se skuldlas

Toenemende skuld gooi 'n skaduwee oor die landbou en 'n gebrek aan beleggersvertroue dra daartoe by, glo rolspelers.

Die aansienlike hoeveelheid skuld wat die landbou in Suid-Afrika toenemend kenmerk, is ’n bron van kommer vir die sektor se volhoubaarheid op lang termyn.

Só het mnr. J.F. van der Merwe, ’n direkteur van Aartappels SA en voorsitter van die Wes-Vrystaatse streekbestuur, op die aartappel-navorsingsimposium op Parys in die Vrystaat gesê. Hy het gesê die landbousektor se skuld het van R4,8 miljard in 1982 tot R28,2 miljard in 2002 gestyg en in 2012 die kerf van R88,8-miljard gehaal.

Hoewel Van der Merwe meen daar 'n aantal redes vir die kommerwekkende skudlas is, speel die aanhoudende druk van die Regering se voorgestelde grondhervormingsbeleid 'n rol in die vernietiging van sakevertroue in die landbousektor. “Grondeienaars onttrek geld uit die landbou en soek eerder ander, veiliger plekke om dit te belê.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.53
+0.0%
Rand - Pond
22.67
-0.1%
Rand - Euro
19.96
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
972.78
-1.2%
Palladium
1,399.68
-1.2%
Goud
1,940.98
+0.0%
Silwer
22.38
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot