AFGRI
BEAN
02 Jun
-
8499
-73,00
CORN
02 Jun
-
4527
-150,00
SOYA
02 Jun
-
7800
-74,00
SUNS
02 Jun
-
8300
38,00
WEAT
02 Jun
-
6320
-53,00
WMAZ
02 Jun
-
3698
-15,00
YMAZ
02 Jun
-
3814
-38,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Kommer oor veiligheid in feestyd

Kommer heers in die landbou oor landelike veiligheid met die naderende feestyd, sê Agri SA.

Kommer heers in die landbou oor landelike veiligheid met die naderende feestyd, sê Agri SA.

“Dit is mos maar deel van Suid-Afrika dat misdaad gewoonlik toeneem oor die feestyd, en ons is bekommerd daaroor,” sê mnr. André Botha, voorsitter van Agri SA se wet en orde-komitee. Hy sê lede is reeds gewaarsku om hul paraatheid vir dié tyd te verskerp en na hulle eie veiligheid om te sien.

Volgens Botha is daar nie spesifieke areas wat gewoonlik in dié tyd deur misdadigers geteiken word nie, dis landwyd ‘n probleem. Die werklikheid is dat baie mense wat nie gewoonlik in landelike gebiede is nie, oor die Kerstyd huistoe gaan en van hulle maak hulle dan skuldig aan misdade.”

Die Lesotho-grens

Intussen sê mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Vrystaat Landbou se veiligheidskomitee, misdaad langs die Lesotho-grens neem gewoonlik toe vanaf 15 Desember.

“Dit is gewoonlik ‘n gevoelige tyd vir alle misdaad, soos plaasaanvalle en –insidente. Baie mense gaan dan met vakansie, so inbrake kom voor. Die meeste van ons is ook in ‘n gemoedelike toestand en ons paraatheid is dan nie so skerp soos gewoonlik nie.”

Breytenbach sê die Polisie het egter wel aan hulle aangedui dat hulle van plan is om hulle sigbaarheid in dié tyd op te skerp deur onder andere padblokkades en roetine patrollies.

Geen verlof vir Polisie

Intussen berig die Beeld (16 November) dat geen Polisielede in Gauteng glo toegelaat word om verlof te neem tussen die 15de Desember 2010 en 15 Januarie 2011 nie. ‘n Skrywe is glo verlede week in die verband aan provinsiale hoofde, wyks-, stasie- en eenheidsbevelvoerders gestuur.

Bron: Beeld

16 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+1.2%
Rand - Euro
20.89
+1.1%
Rand - Aus dollar
12.89
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
1,002.06
-1.4%
Palladium
1,417.56
+1.3%
Goud
1,948.55
-1.5%
Silwer
23.62
-1.1%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vryheid en die buite Lewe
Lig van hart vol lewe ! geniet strand, see, buitelig en kamp. Lewe vry sonder komplikasies 🦅👁️ Nie baie nodig om gelukig te wees 😉
Just a small town girl, living in a lonely world
OK so let's jump this wagon and see where it's going. I absolutely love sport and am the happiest when I'm outside making myself tired. I'm in the gym 5 days...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot