AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kommer oor wysiging aan Land Bank-wet

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die Wet op die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank (Wet 15 van 2002) kan gewysig word om voorsiening te maak vir die bepalinge van sakeredding soos dit in die huidige Maatskappywet (Wet 71 van 2008) vervat is, maar een van die bank se krediteure is bekommerd oor moontlike skuiwergate in die voorgestelde wysigings.

Me. Olga Constantatos, hoof van krediet by Futuregrowth Batebestuur, en mnr. Craig Ivy, beleggingsontleder by die maatskappy, skryf in ’n verslag oor die jongste stand van sake by die bank dat ’n maatskappy kragtens die huidige Maatskappywet deur ’n hof in sakeredding geplaas kan word ná ’n aansoek deur sogenoemde geaffekteerde persone, wat krediteure, aandeelhouer(s), ’n verteenwoordigende vakbond en werknemers kan insluit.

Volgens die nasionale tesourie se voorgestelde wysigings aan die Wet op die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank sal slegs die Land Bank se direksie en die minister van finansies die bank in sakeredding kan plaas.

“As sakereddings en kompromisse in beginsel gepas sou wees vir die Land Bank, verstaan ons nie waarom krediteure en ander ‘geaffekteerde persone’ uitgesluit moet word om ’n aansoek vir sakeredding in die hof te bring nie, soos die proses tans in die Maatskappywet is,” skryf Constantatos en Ivy.

Futuregrowth wag op antwoorde op sy vrae hieroor aan die Land Bank en sy raadgewers. 

Unieke status

Volgens Constantatos en Ivy het die Land Bank ’n unieke korporatiewe status. Dit is ingelyf kragtens die Wet op die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank en die bepalings van die Maatskappywet is nie op die bank van toepassing nie.

Die bank is ook nie ’n bank kragtens die Wet op die Suid-Afrikaanse Reserwebank (Wet 90 van 1989) nie.

“Een van die implikasies van dié unieke regstatus is dat sakeredding en kuratorskap (die regsmeganismes wat gewoonlik gebruik word om krediteure te beskerm wanneer 'n maatskappy of bank in finansiële nood is) nie beskikbare regsbeskermings is nie,” skryf Constantatos en Ivy.

Die Wet op die Land- en Landbou-ontwikkelingsbank verwys tans na geregtelike bestuur, ’n beginsel wat kragtens die ou Maatskappywet van toepassing was en dus verouderd is, sê hulle. 

Min vordering

Constantatos en Ivy sê verder daar was sedert hul laaste inligtingstuk baie min vordering met die Land Bank se aanspreeklikheidsoplossing. Onderhandelinge is nou in ’n delikate stadium.

“Skuldbriefhouers is bekommerd oor die tyd wat dit duur om die bank se wanbetalingsgebeurtenis op te los, wat te verstane is.” Die bank kon in April 2020 die eerste keer nie sy betalerverpligtinge nakom nie en dis nou 16 maande later.

Daar is al ’n derde weergawe van die aanspreeklikheidsoplossing. Volgens Constantatos en Ivy was daar in April aanduidings dat die bank verbeterings aan dié weergawe oorweeg het, maar skuldbriefhouers het tot op hede nog min besonderhede hieroor ontvang.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.25
+0.4%
Rand - Euro
18.33
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,772.74
-1.4%
Silwer
22.20
-4.1%
Palladium
1,893.50
-0.3%
Platinum
1,004.50
-1.5%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot