AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Kommunale grond: Nuwe rigting nou nodig

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die ontsluiting van landbou-
potensiaal in die kommunale gebiede van Suid-Afrika word onderdruk deur ’n gebrekkige besitregstelsel wat onvoldoende seku-
riteit vir kredietverskaffers bied. Foto: Fredalette Uys
Die ontsluiting van landbou- potensiaal in die kommunale gebiede van Suid-Afrika word onderdruk deur ’n gebrekkige besitregstelsel wat onvoldoende seku- riteit vir kredietverskaffers bied. Foto: Fredalette Uys

Daar is baie landboupotensiaal opgesluit in die voormalige tuislande van Suid- Afrika. Die reënvalsyfers in die oostelike deel van Suid-Afrika is redelik hoog en sal na verwagting hoog bly namate die impak van klimaatsverandering ál duideliker word.

Dit is dus belangrik vir die toekoms van dié gebiede – en die land as geheel – dat die landboupotensiaal daar ontsluit word. Een van die redes hoekom dié gebiede nog nie hul volle potensiaal bereik het nie, is die besitregstelsel wat onvoldoende sekuriteit vir kredietverskaffers bied.

Die debat oor ’n alternatiewe besitregstelsel vir kommunale gebiede woed al baie jare lank. Pogings om ’n grondbesitwet te formuleer, het misluk. Die Wet op Kommunale Grondregte (Clara; Wet 11 van 2004) is in 2010 ongrondwetlik verklaar.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.2%
Rand - Pond
24.48
-0.2%
Rand - Euro
21.05
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.81
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
998.38
-1.5%
Palladium
1,366.36
-2.8%
Goud
1,965.31
+0.3%
Silwer
23.55
+1.5%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.9%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kaalvoet dagdromer
Sag geaard, hardwerkend, lojaal, sosiaal en spontaan. Lief vir die lewe en die mense om my. Will altyd almal om my gelukkig sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot