AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kompetisie stel jong skrywers aan landbousektor bekend

akkreditasie
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Die wenners van Hollard Insurance se kompetisie vir jong landbouskrywers, wat met die samewerking van Farmingportal.co.za en Agri News Net aangebied is, is onlangs aangekondig.

Suid-Afrikaanse skrywers jonger as 28 wat nie beroepsjoernaliste is nie, kon vir die kompetisie inskryf. Hul inskrywings moes oorspronklik wees en kon konsentreer op enige aspek van die landbousektor. Die doel van die kompetisie is om vars, jong mediastemme in die landbousektor aan te moedig.

Masiziba Ruth Hadebe het eerste plek behaal met haar artikel “Ocean farms”, Karen Truter se artikel “Welcome to the boys’ club” het die tweede plek behaal en Michelle Marais se artikel “Small-scale emerging farmers might be the key to restoring more than land equity” het die derde plek behaal.

Hadebe het R5 000 vir haar artikel gewen, Truter R3 000 en Marais R2 000. Elk van die toptien-inskrywings het R1 000 gewen.

Masiziba Ruth Hadebe
Masiziba Ruth Hadebe. Foto's: Verskaf
Karen Truter
Karen Truter
Michelle Marais
Michelle Marais

Mnr. Andries Wiese, hoof van landbouversekering by Hollard Insurance, sê verskeie elemente is tydens die beoordeling in ag geneem, onder meer of die inskrywing ’n vars blik op die landbousektor verskaf en ’n unieke benadering tot die verkose onderwerp volg, asook die identifikasie van moontlike oplossings vir die probleme wat kommersiële en opkomende boere ervaar.

“Ons is beïndruk deur die gehalte van die inskrywings wat getoon het daar is ’n oorvloed van jong joernalistieke talent wat wag om ontdek en ontwikkel te word.”

Dit is vir Wiese veral belangrik dat die kompetisie aspirant-joernaliste aan die landbou blootgestel het en groter mediadiversiteit in die sektor aanmoedig.

“Die landbousektor is net so omvattend en divers soos Suid-Afrika. Dit moet daarom deur ’n verskeidenheid van stemme beskryf word. Hierdie kompetisie het van die vars stemme gevind en Hollard Insure is trots dat ons deel daarvan kon wees.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot