AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Koringtarief te laag - Karaan

Die koringtarief is te laag en die Departement van Handel en Nywerheid het net ’n jaar tyd om dit reg te stel as hy Suid-Afrika se koringbedryf wil beskerm, sê prof. Mohammad Karaan.

Die koringtarief is te laag en die Departement van Handel en Nywerheid het net ’n jaar tyd om dit reg te stel as hy Suid-Afrika se koringbedryf wil beskerm, sê prof. Mohammad Karaan, dekaan van die fakulteit van landbouwetenskappe by die Universiteit van Stellenbosch.

Karaan, wat ook ’n kommissaris van die Nasionale Beplanningskommissie is, het gesê minister Rob Davies en sy departement het die pos mis gesit met die vorige vasstelling van die koringtarief. Die tarief is te laag om die bedryf te beskerm. Hy het by Agri SA se kongres op Muldersdrift gesê daar kan nie weer drie jaar gedraal word om die tarief aan te pas nie. Om die bedryf te red moet dit binne ’n jaar gedoen word.

Karaan sê koring is een van die kommoditeite wat ’n bloeitydperk gaan beleef omdat mense wegbeweeg van mielies af na rys, pasta en brood as stapelvoedsel. Ander kommoditeite wat ’n oplewing gaan beleef is sojabone, oliesade, veevoerbestanddele en lewendehawe.

Hy sê die landbousektor staar twee groot kwessies in die gesig. In die eerste plek gaan daar weer ’n voedselkrisis wees en dit gaan groter wees as die vorig een. Terselftertyd word nou vir die eerste keer in 10 000 jaar meer geld in die landbou ingepomp as wat daaruit gehaal word. ’n Nuwe benadering tot die landbou is nou nodig.

11 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot