AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Koud, kouer, koudste

Suid-Afrikaners voel behoorlik die bitsige byt van ’n kouefront wat die land die afgelope naweek met mening getref het.

Volgens Beeld was Jamestown in die Oos-Kaap vandag die koudste waar 'n minimum temperatuur van -12 ºC vanoggend om 05:00 aangeteken is. In Gauteng was dit -2 ºC in Irene en by die Johannesburgse Botaniese Tuine, terwyl dit -6 ºC in Springs en -9 ºC in Vereeniging was.

Op Frankfort in die Oos-Vrystaat was dit ook -9 ºC en op Bethlehem was dit -8 ºC. Op Sutherland in die Noord-Kaap was dit -9 ºC. Underberg in KwaZulu-Natal het -11 ºC geregistreer en op Aliwal-Noord in die Oos-Kaap was dit -9 ºC. Op Carolina in Mpumalanga en op Bela-Bela in Limpopo was dit -3 ºC. Op Potchefstroom in Noordwes asook in Kimberley, Bloemfontein en op Postmasburg was dit -7 ºC gewees.

Lesers het ook op Facebook en Twitter gegons oor temperature wat ver onder die vriespunt gedaal het: Op Dordrecht in die Oos-Kaap het die kwik vanoggend glo by Klipkraal op -17 grade gaan draai, by Molteno kon 'n mens met jou rug op 'n plaasdam gaan lê, op Potchefstroom het waterkrippe verys en op ’n plaas by Nieu-Bethesda was die minimum volgens 'n leser -13. 'n Leser van Bethlehem het ook 'n foto na Landbouweekblad se Facebookblad gestuur van sy swembadwater wat verys het.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is nuwe lae rekordtemperature gisternag op die volgende plekke aangeteken: Fickburg (-10,8 ºC), Porterville (-7 ºC), Pennington-Suid (6.8 ºC), Buffelsfontein naby Molteno (-16,4 ºC, dit word dikwels as die koudste plek in Suid-Afrika beskou), Vereeniging (-9.0 ºC), Potchefstroom (-9.2 ºC), Lichtenburg (-6.8 ºC), Kaap St. Francis (12 ºC teenoor 'n vorige jaar se 12,9 ºC) en Addo-olifantpark (-2.5 ºC).

Dit lyk asof dit net die Natallers en Mpumlanga-inwoners is wat dié tyd van die jaar van die koue greep ontsnap met maksimum temperature wat daar in die middel twintigs kuier.

Bron: Beeld, http://www.news24.com/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.4%
Rand - Pond
22.20
+0.1%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
978.28
-0.7%
Palladium
1,412.31
-0.7%
Goud
1,987.37
-0.3%
Silwer
23.18
+0.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Let's go on an adventure
Afrikaans speaking divorced lady, ready to start the next chapter. Like the outdoors as well as cuddling on the couch.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot