AFGRI
BEAN
28 Jan
-
8110
0,00
CORN
28 Jan
-
3783
0,00
SOYA
28 Jan
-
8290
0,00
SUNS
28 Jan
-
10990
0,00
WEAT
28 Jan
-
5908
0,00
WMAZ
28 Jan
-
3620
0,00
YMAZ
28 Jan
-
3765
0,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

Kwanalu: Min inhegtenisnemings ná onluste kommerwekkend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vroeë skattings is dat die KwaZulu-Natalse landbou-ekonomie meer as R2 miljard sal verloor weens die wydverspreide onrus middel-Julie in dié provinsie en dele van Gauteng. Foto verskaf deur SA Canegrowers
Vroeë skattings is dat die KwaZulu-Natalse landbou-ekonomie meer as R2 miljard sal verloor weens die wydverspreide onrus middel-Julie in dié provinsie en dele van Gauteng. Foto verskaf deur SA Canegrowers
Kwanalu hoop dat die menseregtekommissie se verhore oor die onlangse onluste verdere bewys sal oplewer.

Hoewel Kwanalu beoog om die menseregtekommissie (MRK) se verhore oor die onlangse onluste in KwaZulu-Natal en dele van Gauteng te monitor, is hy meer gemoeid met die ondersoeke, inhegtenisnemings en vervolging van die oortreders van die “ongekende misdadigheid” gedurende die onluste.

Só sê me. Sandy la Marque, uitvoerende hoof van Kwanalu, oor die MRK se ondersoek na die Julie-onluste wat van vandag af in KwaZulu-Natal en Gauteng voortgaan.

“Dit is uiters kommerwekkend dat min mense sover in hegtenis geneem is en dat ’n beperkte hoeveelheid ondersoeke plaasgevind het. Hopelik sal die MRK se proses verdere bewyse oplewer. Ons vertrou dat ons provinsie na aanleiding daarvan sal verseker dat wet en orde toegepas sal word.”

Kwanalu beraam die skade aan die KwaZulu-Natalse landbousektor weens die onluste vroeër vanjaar op sowat R2 miljard. Sowat 1 miljoen liter melk ter waarde van R6 miljoen moes onder meer weggegooi word. Aflewerings aan, verhandeling by en insameling van Gautengse varsproduktemarkte het met tot 80% gedaal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Selfs die donkerste nag sal eindig en die son sal opkom.
Ek is ń Christen. Ek dink aan myself as iemand met ń sin vir humor, vriendelikheid, verantwoordelikheid, ń liefde vir die natuur, positiewe denke en...
Pret en Plesier
Ek is stout en passievol. Ek lag maklik vir myself en verwag dieselfde. Nou is dit my tyd on Oets nuuts te ondervind. Ek het n interests te storie om te deep.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot