AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Kwanalu skop teen ontginning van gas

“Nee.” Kort en kragtig. Dit is Kwanalu se boodskap oor die moontlike ontginning van gas in KwaZulu-Natal.

“Die duidelike boodskap wat ons wil uitstuur oor die moontlikheid van die ontginning van gas in KwaZulu-Natal is eenvoudig: Néé!” Só sê me. Sandy la Marque, uitvoerende hoof van Kwanalu, na afloop van die openbare vergaderings wat deur SLR-Consulting en Rhino Oil and Gas in die provinsie gehou is.

SLR is ’n agentskap wat omgewingsimpakstudies, asook die aanvanklike eksplorasie-toetse namens Rhino Oil and Gas in KZN doen. Tydens die openbare vergaderings word die publiek die geleentheid gegun om kommentaar te lewer, wat uiteindelik aan die Petroleumagentskap van Suid-Afrika (Pasa) en die Ministrie van Energie voorgelê moet word.

Volgens La Marque was Kwanalu sterk verteenwoordig by hierdie vergaderings en het álle boere by hierdie vergaderings dit duidelik gemaak dat hulle sterk gekant is teen die planne om op bykans 10 000 plase in KZN vir gas te eksploreer.

“Talle bekommernisse is in hierdie vergaderings geopper en ’n menigte vrae is steeds onbeantwoord. Oor die algemeen was die gevoel dat bekommernisse nie aangehoor word nie. Die Regering en PASA blyk nie asof hulle belangstel nie, aangesien hulle nie by een van die vergaderings was nie.”

Kommer heers ook oor die geloofwaardigheid van die verslag wat SLR moet saamstel. “Indien ’n maatskappy jou betaal om ’n verslag saam te stel, dan sal jy meer dikwels as nie, insette saamstel wat die maatskappy se belange dien. Geag na die swak georganiseerde konsultasieproses wat meestal in ver afgeleë plekke in té klein lokale gehou is, geen luidsprekerstelsels en die aankondiging van die vergaderings wat slegs in die Engelse media versprei is, kan dit vertolk word dat die maatskappy (Rhino Oil and Gas) en die agente (SLR) nie belangstel in ’n ware konsultasieproses nie,” sê La Marque.

SLR moet die verslag uit die vergaderings voor einde November 2015 aan Pasa en die Regering voorlê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.75
-0.5%
Rand - Pond
24.54
-1.0%
Rand - Euro
21.19
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.89
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Platinum
1,034.47
+0.4%
Palladium
1,442.25
+0.9%
Goud
1,958.91
+0.8%
Silwer
23.25
+0.4%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
71,263
-0.3%
Alle aandele
76,290
-0.4%
Hulpbronne 10
67,490
-0.6%
Industriële 25
106,167
-0.1%
Finansiële 15
14,432
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot