AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Kwota vir Amerikaanse hoendervleis oorskry

akkreditasie
Hoendervleis word verpak. Foto: Johannes J Demper
Hoendervleis word verpak. Foto: Johannes J Demper
Amptelike syfers toon dat meer Amerikaanse hoenderstukke aan die been Suid-Afrika moontlik verlede jaar en vroeg vanjaar sonder teenstortingstariewe binnegekom het as wat die betrokke kwota toelaat.

Mnr. Marthinus Stander, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) se braaihoenderorganisasie, sê syfers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) toon dat die kwota vir die 12 maande vanaf April 2017 tot Maart 2018 met 4 649 ton oorskry is.

’n Kwota van 65 000 ton wat per tydperk van 12 maande (April tot Maart elke jaar) vry van die teenstortingstarief van R9,40/kg die land mag binnekom, is in 2015 tussen Suid-Afrika en Amerika beding.

Amerika het destyds gedreig om Suid-Afrika uit sy wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) te skop as Suid-Afrika nie toegewings rakende die tarief maak nie.

Elke kwartaal

Die kwota is in vier kwartale opgedeel: In elke kwartaal mag 16 250 ton die land sonder teenstortingstariewe binnekom.

Só moet voorkom word dat die hele kwota in ’n kort tydperk die land binnekom en die mark ontwrig.

Stander sê die SAID-syfers vir 2017-’18 toon dat die kwota in die eerste kwartaal met 218 ton oorskry is, in die derde met 2 042 ton, en in die vierde met 2 388 ton.

In die tweede kwartaal is slegs 9 491 ton van die kwota gebruik, sodat 6 759 ton na die vierde kwartaal oorgedra is.

In die vierde kwartaal het 25 397 ton die land egter klaarblyklik as deel van die kwota binnekom.

Stander sê as die jaarlikse kwota wel met 4 649 ton oorskry is en die teenstortingstarief nie daarop betaal is nie, het Suid-Afrika daardeur sowat R43,7 miljoen verloor.

Die SAPV het die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, asook die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) nou skriftelik gevra of permitte vir meer as die toegelate kwota uitgereik is, en of die teenstortingstarief betaal is op alle Amerikaanse hoenderstukke aan die been wat sonder die kwota ingevoer is.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Op soek na goeie opregte friendskap
Omdat ek n opregte ware vriend is ek is n baie sagte mens en vol liefde ek hou daar van om uit my pad te gaan vir my vriende
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot