AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

KWV wis nie Halewood gooi flikkers

Die KWV weet nog nie van die Britse drankmaatskappy Halewood se planne om ‘n aanbod vir KWV Holdings te maak nie.

Die KWV weet nog nie van die Britse drankmaatskappy Halewood se planne om ‘n aanbod vir KWV Holdings te maak nie.


Die webtuiste Fin24.com berig hulle besit dokumente wat wys dat Halewood ‘n “ ’n sterk belang uitspreek om in gesprek met KWV te tree, wat daartoe kan lei dat Halewood deel van ’n transaksie word wat daarop gemik is om die gesamentlike belange van beide maatskappye en hul aandeelhouers aan te spreek”.


Volgens die berig word ‘n aanbodprys nie gemeld nie, maar ‘n “aanduidende voorwaardelike nie-bindende aanbod” is vir middel Januarie aangeteken.


By navraag het me. Hymli Krige, woordvoerder van die KWV, gesê sy is nie bewus hiervan nie. Mnr. Thys Loubser, hoof- uitvoerende beampte, kon nie op sy selfoon bereik word nie. Krige sê dit beteken Halewood het nog nie sy belangstelling formeel aan die KWV oorgedra nie.


Indien Halewood wel flikkers na KWV gooi, kompeteer hy saam met Pioneer Foods om dié Paarlse drankmaatskappy se hand. Pioneer het onlangs ‘n aanbod van R827 miljoen gemaak om die KWV oor te neem. Dit kom neer op sowat R12 per aandeel, waarvan ‘n kwart in Pioneer-aandele betaal sal word.


9 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.10
+0.1%
Rand - Pond
23.77
-0.0%
Rand - Euro
20.45
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.73
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,019.58
-1.9%
Palladium
1,395.00
-1.0%
Goud
1,947.01
+0.4%
Silwer
23.55
+0.5%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,833
+0.3%
Alle aandele
77,126
+0.4%
Hulpbronne 10
70,231
+1.0%
Industriële 25
103,486
-0.4%
Finansiële 15
15,357
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wanted - best friend, lover and everything else
Enjoy the normal stuff like music, cooking together and whilst I am a tactile person - I also believe that we must be able to have our own 'me' time. Prefer private...
Vertel My Jou Storie
Ek is introvert tot ek gemaklik voel. Dan sal jy my moeilik stil kry. Ek noem n ding op sy naam so jy sal altyd weet waar jy met my staan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot