AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
8660
-249,00
CORN
23 Mrt
-
4406,4
-52,60
SOYA
23 Mrt
-
8246,4
-211,60
SUNS
23 Mrt
-
8855
-270,00
WEAT
23 Mrt
-
6440
-50,00
WMAZ
23 Mrt
-
3900
-49,00
YMAZ
23 Mrt
-
4007
-77,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

KYK! Beurtkrag: ‘Potensiële skade ondenkbaar’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mielies onder besproeiing is besig om te verdroog in die distrik Douglas in die Noord-Kaap weens die impak van beurtkrag. Foto: Verskaf deur Silostrat
Mielies onder besproeiing is besig om te verdroog in die distrik Douglas in die Noord-Kaap weens die impak van beurtkrag. Foto: Verskaf deur Silostrat
Genade vir beurtkrag aan die landbousektor gaan moontlik nog nie hierdie week gegee word nie, maar daar is planne, hoop en aanmoediging vir boere.

Mnr. Nicol Jansen, ondervoorsitter van Agri SA, het oor die naweek ’n insiggewende boodskap aan boere gestuur oor die stand van beurtkrag se vernietigende impak op besproeiingsboere. Hy het uitgelig watter voorstelle aan Eskom en me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, gemaak is.

“Die moontlike oplossings vir hierdie kragdilemma pas nie in die tydraamwerk waarbinne skade voorkom kan word in nie, en die potensiële skade is ondenkbaar.” 

Hele landbousektor nou in stormwater

Jansen het dit duidelik gemaak beurtkrag raak nie net besproeiingsboere nie, maar die hele landbousektor. “Die moeilikheid is wyd en uit al die insette wat Vrydag gelewer is, was daar nie een boer wat oor onsin gekla het nie. Oor die land heen is elke besproeiingskema in die moeilikheid en elke provinsie wat besproei, is in die moeilikheid. Vrugte, groente en uitvoerdruiwe is in die moeilikheid. KwaZulu-Natal se tabak verdroog.”

Volgens hom het die hawens en Transnet ook ’n pleidooi gelewer dat die uitvoer van landbouprodukte nie verder ontwrig kan word nie. 

mielies
Droogteskade aan mielies onder besproeiing in die distrik Douglas in die Noord-Kaap is duidelik sigbaar. Foto: Verskaf deur Silostrat.
droogte mielies
Boere is baie bekommerd oor die impak van beurtkrag op besproeiingsgewasse wat nie na behore besproei kan word nie. Hierdie mielies is in die distrik Douglas in die Noord-Kaap afgeneem. Foto: Verskaf deur Silostrat

Mikpunte van die taakspan

Die vergadering met die minister, georganiseerde landbou en verskeie ander belanghebbendes het Vrydag plaasgevind. Didiza het ’n taakspan saamgestel wat binne twee weke met voorstelle aan haar sal terugrapporteer.

  • Die taakspan kyk na maniere wat op kort, medium- en lang termyn ingestel kan word om kragkrisis te versag, aan te pak en landbou uit die moeilikheid te kry.
  • Die landbousektor word as ’n noodsaaklike diensverskaffer verklaar. “Geen sektor kan funksioneer as mense honger is nie en daar voedselnood ontstaan nie. Al is dit ekstreem, is dit nie so vergesog nie. Groente en vrugte in Suid-Afrika word onder besproeiing geproduseer en dit is daardie oeste wat tans nie kan deurkom met fase 4 en 6 beurtkrag nie en enorme druk op die voedselketting kan plaas.” 

Hofgedinge nie nou die antwoord

Jansen sê voorts verskeie boere en belanghebbendes was reeds byeen oor moontlik meer radikale optrede teen Eskom, soos om ’n dringende interdik teen Eskom te bring sodat laer fases van beurtkrag vir landbou ingestel word.

“Alle opsies en moontlikhede is bespreek en daar is toe besluit om Afriforum se regspan te nader. Hulle het ook Saai en TLU SA nadergetrek.

“Die slotsom is dat daar nie regtig wetlike gronde is om so interdik te laat slaag nie. Afriforum se regspan glo dit gaan hoogstens ’n hofgeding veroorsaak wat ons gaan verloor. Die meriete van so poging is dus bespreek en daarteen besluit.

“Die Afriforum-regspan dui aan mediasie met Eskom is die enigste moontlike roete wat ’n kans op sukses kan hê. Die opsies van ’n regsgeding is beperk.“Die moontlikheid is ook bespreek om deur middel van ’n prokureursbrief amptelik mediasie met Eskom af te dwing. Tans is Eskom se deur vir landbou nie toe nie en daar is daarom ook hierteen besluit.”

Agri SA se pleidooi aan die minister van landbou

  • 1. Prioritiseer landbou – geen ander sektor in die land kan produseer met honger mense nie. Voedseltekorte bring ’n onstabiele arbeidsmark en destabiliseer die land.
  • 2. Alle sektore van die ekonomie moet ’n holistiese benadering volg ten opsigte van kragbehoeftes. Identifiseer rooi, geel en groen maande per sektor en kyk hoe sektore mekaar kan tegemoet kom.“Landbou het hier ook iets om na die tafel te bring: Ons het byvoorbeeld ’n lae energiebehoefte in April, Mei en Junie wat besproeiingsgebiede betref. Mynbou kan dan byvoorbeeld in hierdie tye meer krag kry.“Landbou het egter dringend energie nodig om hierdie oes te red. Ons kan nie tans fases hoër as 2 hanteer nie.”  
  • 3. ’n Plaaslike benadering kan op die vyf streeksvlakke van Eskom gebruik word eerder as op nasionale vlak.
  • 4. Binne die Ruraflex-omgewing vra landbou dat beurtkrag tydens spitstye gekonsentreer word aangesien boere saans krag benodig om effektief te besproei.
  • 5. Kyk na beurtkrag in die winter, want om water tydens spitstye te pomp, raak onbekostigbaar. Die wintertarief is byvoorbeeld R4 per eenheid duurder.
  • 6. Toeganklikheid van die kragnetwerk en die terugkoop van surplusenergie van kleinskaalse kragopwekkers moet geprioritiseer word.
  • 7. Brandstofkorting: ’n Toevoeging op die dieselrabat vir die gebruik van dieselkragopwekkers.  
  • 8. Eskom moet gedekriminaliseer word en politiek moet uit Eskom verdwyn. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
+0.9%
Rand - Pond
22.34
+0.4%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.21
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
984.94
+1.3%
Palladium
1,450.95
+0.6%
Goud
1,977.60
+0.4%
Silwer
22.89
-0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,995
+0.3%
Alle aandele
75,470
+0.3%
Hulpbronne 10
65,941
+0.3%
Industriële 25
102,318
+0.6%
Finansiële 15
15,241
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot