AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

KYK! ’n Genadelose koeëlreën van vasberade veediewe

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Vallei onder beleg. Die skilder­­agtige KwaZulu-Natalse Middelland is lank reeds die tuiste van ’n grootliks hegte gemeenskap van boere en ander grondeienaars wat deesdae toenemend die aanslag van skietlustige veediewe moet trotseer. Foto: ROGER DE LA HARPE
Vallei onder beleg. Die skilder­­agtige KwaZulu-Natalse Middelland is lank reeds die tuiste van ’n grootliks hegte gemeenskap van boere en ander grondeienaars wat deesdae toenemend die aanslag van skietlustige veediewe moet trotseer. Foto: ROGER DE LA HARPE

Die boer uiter ’n vloekwoord toe ’n hoëkaliberkoeël naby sy kop verbyfluit en die kant van ’n voertuig tref, slegs ’n meter of wat van hom af geparkeer.

Mnr. Piet le Roux (’n skuilnaam) en sowat 30 medekommersiële boere en ander grondeienaars in die KwaZulu-Natalse Middelland soek skuiling. Hulle probeer hulself beskerm teen ’n genadelose koeëlreën van vasberade veediewe.

Dié diewe is soos die rowers van Amerika se ou Wilde Weste – hulle weier om oor te gee sonder ’n bakleiery. Hierdie skermutseling tussen kommersiële en kommunale vee-eienaars van die KwaZulu-Natalse Middelland en groepe hoogs georganiseerde, swaar gewapende veediewe, raak die nuwe normaal.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.73
+0.6%
Rand - Pond
23.52
+0.6%
Rand - Euro
20.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.29
-0.1%
Palladium
1,353.98
-0.5%
Goud
1,963.97
-0.1%
Silwer
24.33
+0.3%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,525
-0.2%
Alle aandele
76,871
-0.2%
Hulpbronne 10
68,318
-1.3%
Industriële 25
102,808
-0.6%
Finansiële 15
15,876
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot