AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

KYK! Só word slik opgeruim op Jagersfontein

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Opruimingswerk gaan volstoom voort by Jagersfontein. Foto: Skermgreep
Opruimingswerk gaan volstoom voort by Jagersfontein. Foto: Skermgreep
Opruimingswerk deur die mynmaatskappy, Jagersfontein Developments, gaan volstoom voort ná die slikramp wat gevolg het toe die wal van die myn se slikdam op 11 September gebreek het.

Die slik het oor ‘n gebied van 12 km lank en 1km wyd gevloei.  Op hierdie videos wat deur me Cecelia Louw aan Landbouweekblad verskaf is, kan gesien word hoe die opruiming op munisipale grond vorder.

Die slik word op hope gestoot deur stootskrapers vanwaar dit met laaigrawe opgeskep word. Dit word ook uitgepomp en in vragmotors se laaibakke gestort.

Die slik word in die Jagersfontein-gat gegooi saam met die slik wat in die oorblywende kompartement van die myn se slikdam geberg was.

Die myn konsentreer op die oomblik sy skoonmaak-aksies op die dorp want daar is baie mense wat geraak is en hulle is bang iemand kry verder seer in die slik.

As die skoonmaakwerk op die dorp klaar is, gaan die opruiming voort op hulle  Pieto en Cecelia Louw se plaas asook hul neef, mnr. Dennis Louw se plaas, sê mnr. Albertus van Schalkwyk, voorsitter van die plaaslike boerevereniging.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.38
-1.2%
Rand - Pond
21.37
-1.7%
Rand - Euro
18.31
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.80
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,796.31
+0.4%
Silwer
23.34
+1.2%
Palladium
1,940.00
+0.5%
Platinum
1,010.50
+0.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Kom ons skryf ons eie storie
Sag en skaam tot iemand my leer ken. Moenie alles in die lewe so ernstig op neem nie en hê 'n sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot