AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66

KZN-boer skud blad met Tom Cruise

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Angus Braithwaite van Damview Brahmans in die distrik Bergville in KwaZulu-Natal, was aangenaam verras toe hy genooi is om ’n foto te neem en ’n geselsie aan te knoop met die internasionale filmster Tom Cruise. Die akteur het vliegtonele en -toertjies in dié omgewing geskiet vir die Mission Impossible 8-fliek waarin hy weer die hoofrol speel. Foto verskaf deur Angus Braithwaite
Mnr. Angus Braithwaite van Damview Brahmans in die distrik Bergville in KwaZulu-Natal, was aangenaam verras toe hy genooi is om ’n foto te neem en ’n geselsie aan te knoop met die internasionale filmster Tom Cruise. Die akteur het vliegtonele en -toertjies in dié omgewing geskiet vir die Mission Impossible 8-fliek waarin hy weer die hoofrol speel. Foto verskaf deur Angus Braithwaite
’n Boer van die KwaZulu-Natalse Middelland het die kans aangegryp toe hy genooi is om ’n foto saam met die Amerikaanse akteur Tom Cruise te neem.

Cruise het onlangs verskeie dele van Suid-Afrika besoek om tonele vir die agtste aflewering van die reeks Mission Impossible-aksieflieks, waarin hy die rol van ’n geheime agent vertolk, te verfilm.

Mnr. Angus Braithwaite van die familieboerdery Damview Brahmans in die distrik Bergville sê hy het gehoor ’n buurman het die graslandingstrook op sy plaas aan die Mission Impossible-rolprentspan verhuur het. Oor ’n tydperk van ongeveer ’n maand in Maart en April het die rolprentspan ’n groot tydelike vliegveld en ander infrastruktuur by hierdie landingstrook opgerig.

“Ek was geïnteresseerd om te sien wat daar aangaan. Ek het soontoe gery en net buite die landingstrook se heining gaan staan. Ek was regtig verbaas toe die rolprentspan se sekuriteitsmense my daar sien en nooi om oor te kom,” sê Braithwaite. Hy sê hy het sowat tien helikopters en vyf vliegtuie van verskillende tipes getel.

Hy voeg by dat hy selfs meer verbaas was toe hy Cruise daar gewaar. Die akteur het homself aan Braithwaite voorgestel, ’n kort geselsie aangeknoop en was ook bereid om ’n foto saam te laat neem.

Braithwaite sê Cruise was daar om dieselfde dag vliegtonele en lugtoertjies oor die nabygeleë Drakensberge te skiet. “Ek en hy het bietjie oor Suid-Afrika gepraat en hy het ook vir my vertel hoe mooi ons area hier is en hoe hy die vriendelikheid van die plaaslike inwoners waardeer.”

Die Tom Cruise News (@TCNews62) het op Twitter het ’n video-twiet geplaas van die akteur wat met ’n huurvliegtuig op die Ladysmith-lughawe in KwaZulu-Natal aankom, en ook van sommige van die dubbelvlerkvliegtuie wat Braithwaite op sy buurman se plaas gesien het.

Die eienaar van die plaaslandingstrook wat Cruise en die Mission Impossible 8-filmspan gebruik het, wou nie sy naam genoem hê nie en het aan Landbouweekblad verduidelik dat hy kontraktueel verbied is om kommentaar te lewer oor die verfilmingsaktiwiteite op sy eiendom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vriende, kuier en wie weet vorentoe
Ek is vriendelik, hou van grappies maak en speel aanlyn games. Behoort aan n tennis klub en geniet series en flieks te kyk. Soek graag iemand om mee saam dit als te doen en saam...
Vertel my van jou..!!
Hallo. Ek is n mamma van n tweeling van 20jr. Nou tweedle jaar op Tuks. Bly alleen. Soek graag n maat vir geselskap!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot