AFGRI
BEAN
28 Jan
-
8110
0,00
CORN
28 Jan
-
3783
0,00
SOYA
28 Jan
-
8290
0,00
SUNS
28 Jan
-
10990
0,00
WEAT
28 Jan
-
5908
0,00
WMAZ
28 Jan
-
3620
0,00
YMAZ
28 Jan
-
3765
0,00
AMT
Beeste A2/3
14 Jan
-
56,61
2,35
Beeste AB2/3
14 Jan
-
54,81
1,61
Beeste B2/3
14 Jan
-
52,96
1,07
Beeste C2/3
14 Jan
-
46,06
-1,62
Bevrore Hoender
14 Jan
-
28,5
-0,41
Bokkies (onder 30 kg)
14 Jan
-
62,54
1,93
Bokooie
14 Jan
-
44,21
0,09
Groot (meer as 40 kg)
14 Jan
-
48,55
2,07
Hoender (IQF)
14 Jan
-
26
-1,55
Medium (30-40kg)
14 Jan
-
52,27
3,21
Pork Average
14 Jan
-
27,97
0,34
Poultry Average
14 Jan
-
27,83
-1,03
Skaap A2/3
14 Jan
-
83,51
-0,65
Skaap AB2/3
14 Jan
-
76,19
-0,44
Skaap B2/3
14 Jan
-
74,22
1,03
Skaap C2/3
14 Jan
-
69,25
-0,28
Speenkalf
14 Jan
-
40,35
-0,21
Spekvarke
14 Jan
-
27,93
-0,20
Stoorlammers
14 Jan
-
40,66
-0,02
Varkwors
14 Jan
-
22,58
0,42
Vars Hoender
14 Jan
-
29
-1,13
Vleisvarke
14 Jan
-
27,96
0,36
Wol (skoon)
14 Jan
-
172,35
-8,38

KZN-moordverdagte kry borgtog: Dubbele standaarde sê TLU SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann
Ter illustrasie. Foto: Liza Bohlmann
Daar is klaarblyklik dubbele standaarde in twee moordsake wat in KwaZulu-Natal aangehoor word, sê TLU SA.

Daar is klaarblyklik dubbele standaarde in twee moordsake wat in KwaZulu-Natal aangehoor word, sê TLU SA. Dit volg nadat borgtog toegestaan is aan die verdagte in een moordsaak, terwyl ’n boer wat van moord aangekla word, steeds in aanhouding is.

Kol. Thembeka Mbele, woordvoerder van die provinsiale hoofkantoor van die SA Polisiediens, het bevestig dat mnr. Ungakhohlwa Alfon Zulu, wat aangekla word van die moord mnr. Rajithkunar Haripersad in die distrik Muden in KwaZulu-Natal, in die landdroshof op Greytown borgtog gekry het. Die saak is uitgestel tot 19 November.

Zulu het Haripersad na bewering tromp-op op sy plaas doodgeskiet in ’n onderonsie. Haripersad het na bewering ’n vorige keer van die beskuldigde se beeste wat op sy plaas gevind het, geskut. Daar was al geruime tyd ’n vete tussen die twee oor die loslopende diere.

Volgens mnr. Herman de Wet, voorsitter van TLU SA in KwaZulu-Natal, is hier duidelike diskriminasie wanneer dié saak met dié van mnr. Garth Simpson van die distrik Glencoe vergelyk word. Lees meer oor dié saak hier.

“As konsekwent opgetree word, aanvaar ons dit. In Simpson se geval is hy (Simpson) aangeval, daar was ’n struweling, ’n skoot het afgegaan en iemand is noodlottig getref.”

In albei gevalle is rondlopervee betrokke en was daar wrywing tussen die beeste se eienaars en die boere wat die beeste op hul grond aangetref het.

“In die aanval op Haripersad het die beeste se eienaar na bewering sy geweer by sy huis gaan haal en daarna die boer voor sy werkers doodgeskiet.”

Volgens De Wet is dit uiters skokkend en ’n duidelike geval van diskriminasie dat borgtog aan Zulu toegestaan is. “Daar is nie veronderstel om onderskeid te wees tussen mekaar nie. Dit veroorsaak dat mense ontevrede is en die reg in eie hande neem, wat mens nie wil hê nie.”

Hy sê Simpson is steeds in die tronk is en dat hulle nou na die hooggeregshof moet gaan om borgtog vir hom te kry. Daar is boonop probleme om ’n datum te kry vir hom om te verskyn.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Selfs die donkerste nag sal eindig en die son sal opkom.
Ek is ń Christen. Ek dink aan myself as iemand met ń sin vir humor, vriendelikheid, verantwoordelikheid, ń liefde vir die natuur, positiewe denke en...
Pret en Plesier
Ek is stout en passievol. Ek lag maklik vir myself en verwag dieselfde. Nou is dit my tyd on Oets nuuts te ondervind. Ek het n interests te storie om te deep.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot