AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

KZN: RCL vinnig weer op sy voete om hoenders te slag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
RCL Foods kon vinnig struikelblokke soos oorstromings by ’n aanleg en verspoelde paaie oorkom. Foto: RCL Foods
RCL Foods kon vinnig struikelblokke soos oorstromings by ’n aanleg en verspoelde paaie oorkom. Foto: RCL Foods
RCL Foods kon die ontwrigting van sy hoenderververwerking weens die KwaZulu-Natalse vloede vinnig omkeer danksy werknemers se toegewydheid.

RCL Foods sê hy het oorstromings in die omgewing van sy belangrikste hoenderverwerkingsaanleg in KwaZulu-Natal beleef. Dit het daartoe gelei dat 1,5 verwerkingskof op een dag verlore gegaan het omdat werknemers nie na en van die werk kon reis nie.

“Die oorstroming by die aanleg en die puin en modder op die toegangspaaie moes opgeruim word,” sê mnr. Marthinus Stander, besturende direkteur van RCL se hoenderafdeling. “Een van ons hoenderhuise is beskadig. Bedrywighede op albei terreine is intussen hervat.”

Slagbedrywighede gaan voort soos beplan, met die hoenders wat geslag word teen die beoogde gewig. “Daar is koste wat met die vloed verband hou, maar dit sal nie die oorhoofse koste wesenlik raak nie.”

Stander sê baie van die hoenderafdeling se werknemers is geraak deur vloedskade aan hul huise en paaie, en die gebrek aan basiese dienste soos water en elektrisiteit.

“Direk ná die vloed het ons ’n groter nadelige uitwerking op ons bedrywighede verwag, maar ons werknemers het daarin geslaag om werk toe te kom. Ons loof hulle vir hul groot en toegewyde pogings in dié verband en hul ongelooflike veerkragtigheid.”

Die afdeling kan steeds voer aan al sy hoenders en plase verskaf, “maar padtoestande is regtig sleg en daar is baie modder. Voertuie val dikwels vas, maar ons maak ’n plan.

“Hoewel paaie nou in ’n baie erger toestand is as tevore, slaag ons daarin om al ons klante te bedien,” sê Stander. 

Astral kyk na skade aan plaaspaaie

Die pluimveeprodusent Astral Foods se verwerking van braaihoenders by sy Mountain Valley-aanleg in Camperdown is op 12 April ontwrig omdat toegangspaaie oorstroom was.

Mnr. Frans van Heerden, besturende direkteur van bedryfsake by Astral, sê van die werknemers kon op 12 en 13 April weens ’n gebrek aan vervoer nie by die werk uitkom nie.

Astral het nie groot skade aan geboue en infrastruktuur gely nie, maar skade aan landelike paaie skep struikelblokke om goedere doeltreffend te kan vervoer.

“Padinfrastruktuur op plase is erg beskadig, maar met die hulp van boere en hul toerusting kon Meadow-voeraflewerings plaasvind.

“Die omvang van skade aan ons eie plaaspaaie word vasgestel. Ons bedrywighede is intussen ten volle op dreef.”

Enige vertragings wat die maatskappy tydens die swaar reën ten opsigte van ingevoerde voerbestanddele ondervind het, is intussen uit die weg geruim.

Melkbedrywighede gaan voort

Mnr. Colin Wellbeloved, voorsitter van die direksie van die Melkprodusente-organisasie (MPO) en ’n melkboer van Howick in KwaZulu-Natal, sê melkboerderye het min ontwrigting ervaar omdat hulle nie in die gebiede boer waar die groot vloedskade was nie.

“Ons bedrywighede was dalk ’n klein bietjie moeiliker, maar ons is almal nou al baie gewoond aan ontwrigting. Dit kan gebeur het dat ’n boer melk nie dadelik by die fabriek kon uitkry nie en dit kon tot sy koste bydra, maar ons het regtig min ontwrigting gehad.

“Boere het so veerkragtig geword en is gereed om ontwrigtings te bestuur. As ’n melkboer verwag ’n mens ook nie dat jy 365 dae van die jaar perfekte dae sal hê nie. Ons is almal goed daarmee om ’n plan te maak,” sê Wellbeloved. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot