AFGRI
BEAN
30 Me
-
8670,4
45,40
CORN
30 Me
-
4373
78,00
SOYA
30 Me
-
7805
-10,00
SUNS
30 Me
-
8250
-77,00
WEAT
30 Me
-
6659
50,00
WMAZ
30 Me
-
3719,2
53,20
YMAZ
30 Me
-
3810
45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Laer veegetalle druk abattoirs

Dalende slagveegetalle plaas slagplase in die Noord-Kaap onder groot druk.

Dalende slagveegetalle plaas abattoirs, of slagplase, in die Noord-Kaap onder groot druk.


Volgens mnr. Albe van den Heever, besturende direkteur van die abattoir Nammeat op Springbok, is die heersende droogte net nog ‘n faktor wat veegetalle in Namakwaland laat daal. Hy sê die vee wat aan die abattoir gelewer word, word elke jaar net minder. Behalwe droogte, ly boere ook groot verliese deur skadeveroorsakende diere soos jakkalse en rooikatte.


Boonop het heelparty boere, veral dié wat in Januarie 2009 laas reën gehad het en nie grond in die winterreënvalgebied het nie, hul vee aan voerkrale op Upington verkoop. Van den Heever sê die vee kom nie terug na sy abattoir op Springbok nie.


Hy vermoed verder dat die boerderypraktyke van nuwe kommunale boere op plase wat in die grondhervormingsproses oorgedra is, daartoe bydra dat daar minder vee van daardie plase by die abattoir uitkom.


Behalwe die uitwerking wat die droogte op veegetalle het, veroorsaak dit ook dat die gemiddelde gewig per lam 14 kg is, wat heelwat laer as die normale gemiddeld van 17-18 kg per lam is. Dit kan meebring dat verbruikers R12 tot R15 per tjop betaal omdat die lammers so lig is.


Nammeat betaal vandeesweek R47 per kg (BTW uitgesluit), vir lamsvleis – ‘n prys wat enige boer wat vee het om abattoir toe te neem, breed sal laat glimlag, dog mnr. Manie Dixon, ‘n Namakwalandse boer en voorsitter van Agri Namakwaland, sê die meeste boere in die somerreënvalgebiede het nie nou lammers om te bemark nie. Van den Heever meen die hoë vleispryse is “ongesond”.


Nog ‘n onrusbarende verskynsel is gebeure op die mark vir skaapafvalle: Van den Heever sê hoewel vars afval nog goed verkoop, het die vraag na gevriesde afval haas tot stilstand gekom.


Hy vrees dat al dié faktore, tesame met wetgewing wat groot opgraderings aan die meeste abattoirs vereis, die einde van verskeie abattoirs in die Noord-Kaap kan beteken. Hoewel die veranderinge ‘n paar jaar gelede by Nammeat aangebring is, meen Van den Heever dat daar abattoirs is wat net nie die veranderinge sal kan bekostig nie.


21 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.43
-0.5%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,019.81
-1.0%
Palladium
1,407.08
-1.6%
Goud
1,959.19
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot