AFGRI
BEAN
08 Aug
-
8940
0,00
CORN
08 Aug
-
3920
0,00
SOYA
08 Aug
-
8653
0,00
SUNS
08 Aug
-
10306
0,00
WEAT
08 Aug
-
7140
0,00
WMAZ
08 Aug
-
4195
0,00
YMAZ
08 Aug
-
4176
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Land Bank het eindelik weer vaste uitvoerende hoof

akkreditasie
Die Land Bank het uiteindelik, ná net meer as ’n jaar, weer ’n heeltydse uitvoerende hoof.

Die bank het op 17 Februarie bekend gemaak dat mnr. Ayanda Kanana, uitvoerende hoof van die Johannesburgse varsproduktemark, met ingang 1 Maart in die pos aangestel is.

Die bank sê in ’n verklaring die aanstelling volg op “ ’n intensiewe soektog na ’n geskikte uitvoerende hoof, waarna die raad ’n aanbeveling aan die minister van finansies (mnr. Tito Mboweni) gemaak het, wat dit onderskryf het”.

Volgens die bank is Kanana ’n geoktrooieerde rekenmeester met grondige kennis van die landbou.

Hy het in verskeie rade gedien en is die voorsitter van die Oos-Londense nywerheidsontwikkelingsone se oudit-en-risikokomitee.

Kanana het luidens die verklaring ook verskeie bedryfstoekennings gewen, waarvan die jongste as die uitvoerende hoof van die jaar in die openbare sektor vir 2019, wat toegeken is deur vereniging vir die bevordering van swart rekenmeesters van Suider-Afrika (Abasa).

Mnr. Arthur Moloto, voorsitter van die bank se direksie, sê die aanstelling van die uitvoerende hoof, wat volg op die onlangse aanstelling van me. Khensani Mukhari as finansiële hoof, is gerig op die stabilisering van die bank se bestuurstrukture.

“Een van die faktore wat die kredietgraderingsagentskap Moody’s met sy onlangse afgradering van die bank geopper het, was die vertraging met die aanstelling van ’n heeltydse uitvoerende hoof vir die bank. Ons hoop die aanstelling sal volgehoue oorsig oor die bank se bedrywighede en strategiese rigting verseker.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,793.61
+0.3%
Silwer
20.47
-1.0%
Palladium
2,229.23
-0.6%
Platinum
934.51
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman
Ek is opreg eerlik sagmoedig. Mense mens. Extrovert. Glo in goeie kommunikasie. Lief vir my Skepper. Maklik om oor die weg te Kom.
Wat jy sien is wat jy kry
Ek is 'n mamma van 2 (11jr en 12jr) , selfstandig, sin vir humor, hou van die buite lewe, hou van lewe geniet en net vry te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot