AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

‘Landbou agter in ry by oorsese handel’

Ooreenkomste wat gesluit is om SA se internasionale markte te laat groei, is ongunstig vir die landbou, sê mnr. Jannie de Villiers.

Die landbou moet meer doen om te verseker dat die bedryf baat vind by vryehandelsooreenkomste én die ooreenkomste moet beter gemoniteer word, het mnr. mnr. Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, gesê.

De Villiers het by Agri SA se jaarlikse bedryfskonferensie op Somerset-Wes gesê die landbou staan altyd agter in die ry as handelsooreenkomste met ander lande onderhandel word. Boonop bring vryehandelsooreenkomste nuwe markte, maar ook nuwe mededingers, wat die Suid-Afrikaanse landboudikwels nie raaksien nie.

Hy het ook gewaarsku dat die proteksionisme wat moontlik die Trump-era gaan kenmerk, nog nie verdiskonteer is nie. "Gaan lande hoër tariefmure bou en gaan handel moeiliker word? Dis die risiko’s wat ons moet ondersoek."

Lees die fynskrif

Die landbou moet ook bewus wees van die fynskrif in handelsooreenkomste, soos die kwotas en oorsprongreëls wat by sekere ooreenkomste ingebou word, en seker maak dat iemand dit moniteer.

De Villiers het gewonder of die Regering die politieke wil het om Suid-Afrikaanse boere te beskerm, of om lande wat hul grense toemaak, te konfronteer. "Kos is ’n politieke kwessie in Afrika en ander Afrika-lande sluit hul grense vir niks. Ons Regering wil nie daarteen optree nie."

Suid-Afrika se posisie op die vasteland bring ook mee dat oortredings van bioveiligheidstandaarde nie by die Wêreldhandelsorganisasie aangemeld raak nie, maar De Villiers wonder hoe Suid-Afrika se landbou in sulke omstandighede teen plae, soos die kommandowurm, beskerm kan word.

Landbou moet meer voordeel trek

De Villiers het die afgevaardigdes aangemoedig om te verseker dat die landbou meer voordeel trek uit vryhandelsooreenkomste wat die land sluit. "As jy kyk na ons vryhandelsooreenkomste met Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland en die Suider-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskap is dit oneweredig in hul guns.

"Ons het al ons verpligtinge in werking gestel, maar baie van die lande het nie. Baie van hulle het nie eens wetgewing waarop hulle hul besluite kan baseer nie."

In die ooreenkoms met die Europese Unie staan die landbou ook agter in die ry. "Toe ons die eerste ooreenkoms aangegaan het, was daar 64% van ons produkte op hulle lys van produkte wat ons kon uitvoer, maar 89% van al ons tarieflyne is oop vir hul produkte. Ja, miskien het die motor- en chemiese bedrywe baat gevind, maar die landbou het nie.

"Die feit is dat die ooreenkomste wat gesluit is om ons internasionale markte te laat groei, is ongunstig vir die landbou."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Humble with a hint of Kanye
Ek kan braaibroodjies maak, beter braai as jy en my gedra ( so sê hulle). Ek werk hard, kan spel en is nie clingy nie. Ek sal n dic pic vra as ek een wil hê😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot