AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Landbou: Departement het tydens pandemie verval, meen komitee

akkreditasie
Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Foto: GCIS
Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Foto: GCIS
Amptenare van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling neem die parlement se portefeuljekomitee vir landbou nie ernstig op nie of sy vlak van professionaliteit het dermate verswak tydens die Covid-19-pandemie dat dit blyk dat dit selfs in kwarantyn gegaan het.

Me. Busisiwe Tshwete, ANC-LP, het hierdie afkeurende woorde vir die departement gehad wat sy voorlegging sowat ’n halfuur voor die portefeuljekomitee se vergadering beskikbaar gemaak het. Dit het daartoe gelei dat die komitee nie die vergadering kon hou nie.

Die departement moes sy kant van die saak stel oor waarom hy nie sy interne kontrole verbeter nie, wat daartoe gelei het dat sy oudituitkomste die afgelope vyf jaar stagnant gebly het.

Tshwete het gesê dit lyk na ’n neiging van die departement om voorleggings laat of van lae gehalte in te dien. Wanneer antwoorde oor sekere vrae gesoek word, word dit laat ingedien of selfs glad nie. Sy het bygevoeg sy begin nou glo dat die amptenare nie die portefeuljekomitee ernstig opneem nie.

Me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het voorgestel dat ’n dag lange vergadering met die departement gehou word sodat die verslag van die ouditeur-generaal (OG) behoorlik bespreek kan word.

Die OG het uitgewys dat die departement ’n tekort het aan ’n kultuur om basiese finansiële bestuur toe te pas en dat die departement nie betroubare finansiële state voorberei nie.

In die 2019-’20-boekjaar wat geoudit is, het die departement onreëlmatige uitgawes van R39,7 miljoen en die ALHA (die rekening vir grondaankope) onreëlmatige uitgawes van R167 miljoen gehad. Die departement kon ook nie rekenskap gee van ALHA-toelaes van R566 miljoen wat aan boere uitbetaal is nie, want die begunstigdes het nie ondersteunende bewyse gelewer nie.

Weens probleme met die ALHA moes die departement twee keer by die speaker van die nasionale vergadering, me. Thandi Modise, uitstel vra om sy 2019-’20-finansiële jaarverslag later in te dien. Die verslag is eers einde Februarie in die parlement ter tafel gelê.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is so kosbaar dat jy dit moet deel met n lewensmaat
Ek het die lewens pad gestap en het nog net respek vir ander mense gehad. Ek soek geen issues in my lewe nie en wil dus nie n las op. my he nie. Nog 7 jaar dan tree ek af en wil...
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot