AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Landbou verdien Regeringsteun

Regering moet die landbou baie sterker steun, sê mnr. Mike Schüssler, bekende ekonoom.

As werkskepping in die landbou met dié in die motorbedryf vergelyk word, behoort dit ekonomiese sowel as politieke sin vir die Regering te maak om die landbou baie sterker te steun, sê mnr. Mike Schüssler, bekende ekonoom.

Landbou verdien meer Regeringsteun as motorvervaardigers
Hy het op die TLU SA se kongres in Pretoria gesê motorvervaardigers ontvang jaarliks R17 miljard se subsidies en steun van die Regering, teenoor R1 miljard vir die landbou. Daarteenoor word daar in die motorbedryf net 34 000 regstreekse werkgeleenthede geskep teenoor die landbou se 650 000. “Feite soos dié moet baie sterker deur die landbou verkondig word. Boere wat werk kan skep, is ’n skaars en kosbare bate met ’n groot ekonomiese waarde vir die land.”

Schüssler sê daar is 1,9 miljoen mense in Suid-Afrika met hul eie ondernemings wat werk aan 33 miljoen volwassenes verskaf. Die meeste van die ondernemings is egter eenmansake. Net 700 000 van die ondernemings neem ander mense ook in diens en ’n skamele 270 000 (0,9%) het meer as vyf werkers. Sowat 11 000 daarvan is boerderye wat elk aan meer as vyf mense werk verskaf. Hy sê as in ag geneem word dat dit gemiddeld 10 tot 12 jaar duur voor ’n onderneming sterk genoeg is om ander mense in diens te kan neem, wys dit hoe belangrik sulke ondernemings is. “As politieke leiers van die landbou se belangrikheid oortuig kan word, kan dit goed gaan met dié sektor.

Ondersteuning nie net oor geld nie
Ondersteuning aan die landbou gaan nie net oor geld nie, dit gaan ook oor goed soos beleid, nuwe markte en goeie voorligtingsdienste.” Sy vooruitsigte vir die bedryf is dat dit nie heeltemal duister is nie. “Groei sal egter onder-normaal wees en daar wag talle probleme.” In die algemene ekonomie in Suid-Afrika sal groei ook traag bly – onder 3% in die volgende twee jaar. Sy verwagting is dat inflasie vanaf 5,6% vanjaar tot 6,5% volgende jaar sal styg, hoofsaaklik weens ’n styging in voedselpryse. Voedselpryse sal vir die volgende 18 maande hoog bly voor dit weer behoort te daal. Twee groot probleme in Suid- Afrika is dat die onderwys swakker is as die meeste ander Afrikalande s’n en dat kinders sonder twee ouers moet grootword.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Groot beer met n sagte hart
Ek is n sagte mens en respekteer n vrou, ek is baie romanties en hou van spoil. Ek is loyal teenoor my regte pasmaat
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot