AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Landboubedryf krimp saam met oeste

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Roelof Bezuidenhout
Ter illustrasie. Foto: Roelof Bezuidenhout
Die landboubedryf was tot onlangs nog een van die bedrywe in die land wat groei getoon het.

In die eerste kwartaal vanjaar was die landbou egter die bedryf wat die meeste ingekrimp het.

Statistieke SA het vandag die nuutste bruto binnelandse produk- (BBP) syfers bekend gemaak. Daarvolgens het die land se ekonomie in die eerste kwartaal vanjaar met 3,2% gekrimp.

Finansiële dienste, die staatsdiens en persoonlike dienste is die enigste bedrywe wat groei getoon het. Dié bedrywe het met onderskeidelik 1,1%, 1,2% en 1,1% gegroei. Die landboubedryf het die grootste inkrimping getoon, 13,2%, terwyl kragopwekking met 6,9% ingekrimp het. 

Vrugte- en wynoeste

Mnr. Wandile Sihlobo, ekonoom by die landbousakekamer Agbiz, sê die inkrimping het voorgekom hoewel verwagtinge vir die tuinbousektor se winteroeste gunstig was. “Dié syfer is egter in pas met die syfers wat ons tans uit die tuinbousektore kry oor die eerste kwartaal van dié jaar se oes. ’n Voorbeeld hiervan is die wyndruifoes wat teenoor verlede jaar met 2% gekrimp het en 14% kleiner as die langtermyngemiddelde is.”

Die sitrusbedryf, wat gewoonlik ’n ligpunt in die tuinbousektor is, kon eers in die tweede kwartaal van 2019 begin oes. Sihlobo sê hoewel daar verwag is dat 137 miljoen kartonhouers sitrusvrugte vanjaar uitgevoer sou word, sal die data moontlik ’n ander storie vertel wanneer die oes afgehandel is.

Hy sê die voortslepende droogte is nog ’n rede waarom ander sektore se oeste ook kleiner as verwag is. “Weersomstandighede in die land was moeilik as gevolg van ’n paar abnormaal droë maande, spesifiek in die sentrale en westelike gedeeltes van die land waar hoofsaaklik somergrane en oliesade geproduseer word. Aanplantings het die afgelope jaar met 3% tot 3,7 miljoen ha gekrimp. Die opbrengs van mielies, sojabone en sonneblomme is ook nadelig geraak en as gevolg daarvan het die produksie van die gewasse met onderskeidelik 13%, 16% en 29% gedaal. Dit kan ook in toekomstige data oor die landbou-ekonomie weerspieël word.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Canada farmer
Beste place to be is on the farm Enjoy outdoor Enjoy water sports I'm trying to be good to all people Everyone deserve the best
Ek is oulik en kom goed oor die weg met almal!
Ek is super fun en n groot grapgat, Ek kan lekker geselskap wees en ook "fun".Vat n kans en kyk!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot