AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Landbousektor verskans SA teen wêreld voedselkrisis’ - Purchase

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. John Purchase 
FOTO: CARIEN KRUGER
Dr. John Purchase FOTO: CARIEN KRUGER
Covid-19 en die oorlog in Oekraïne het die wêreld se voedselvoorrade onder druk geplaas, maar Suid-Afrika se landbousektor beskerm die land se burgers teen hierdie onsekerheid.

Die wêreld bevind hom in ’n vreemde tyd waar voedselsekerheid in baie ontwikkelde lande nie meer ’n gegewe is nie. Suid-Afrika is wat dit aanbetref, betreklik goed verskans teen hierdie internasionale neiging danksy die land se sterk landbousektor, het dr. John Purchase, voormalige uitvoerende hoof van Agbiz, op die onlangse Agri Limpopo-kongres.

Hy het gesê mense moet kennis neem van ’n dreigende voedselkrisis wanneer hoofopskrifte van leidende publikasies soos Economist, die Financial Times in Londen en Washington Post daaroor waarsku.

Dit het begin met die covid-19-pandemie en is vererger met die Russiese inval van Oekraïne vroeër vanjaar, het Purchase gesê. Voedselpryse het die hoogte ingeskiet en begin nou eers daal namate daar weer ’n balans tussen vraag en aanbod bereik word.

In Suid-Afrika is verbruikersvoedelprysinflasie van 9% in Junie aangeteken, maar Purchase het daarop gewys dat dit in 2013, 2014, 2016 en 2017 tydens die droogte al hoër as 9% was.

Suid-Afrika is ook baie beter daaraan toe as baie ander lande. “As ’n mens na voedsel-inflasie in ander lande kyk, sien jy in Zambië en Kenia staan dit op 12%, in Brasilië op 13% en in Amerika en die Europese Unie is hierdie inflasie hoër as in Suid-Afrika. Ons is dus in ’n beter posisie as baie ontwikkelende én ontwikkelde lande.”

Hoewel baie van Suid-Afrika se landbouprodukte teen uitvoerpariteit verhandel wat wel voedselpryse opstoot en bydra tot voedselinflasie, het goeie mielie-oeste die afgelope twee jaar gesorg dat stapelvoedsel bekostigbaar bly.

“Dit is belangrik dat ons nie net teen Suid-Afrika se probleme vasstaar nie, ons moet ook die ligpunte sien en die landbou is ’n groot ligpunt in Suid-Afrika. Dit is waarskynlik die sektor wat tans die beste presteer in die Suid-Afrikaanse ekonomie.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.58
-0.3%
Rand - Pond
22.66
+0.3%
Rand - Euro
20.00
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
968.58
-1.6%
Palladium
1,391.88
-1.8%
Goud
1,941.37
-1.9%
Silwer
22.24
-1.4%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hier om nuwe mense te ontmoed
Ek is vol lewe hoi van uitdaacings jonk van hart en flees Hou van buitelewe visvang lamp Hou van lag en liefde
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot