AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Landbousensus nog bruikbaar

Al is die landbousensus van 2007 amper ná vier jaar eers amptelik vrygestel, is die inligting wel nog bruikbaar, sê Agri SA.

Al is die landbousensus van 2007 ná amper vier jaar eers amptelik vrygestel, is die inligting wel nog bruikbaar, sê Agri SA.

Mnr. Dawie Maree, ‘n landbou-ekonoom, sê: “Dit is jammer dat dit so lank geduur het om die inligting uit te kry. Dit moes moontlik gewees het om met al die moderne tegnologie die verslag vinniger uit te kry. ”.

Die verslag is verlede week amptelik deur Statistieke SA vrygestel. Maree sê die inligting wat in die sensus vervat is, is egter wel steeds bruikbaar – hoewel die finansiële inligting sedert 2007 aansienlik verander het.

“Die vorige inligting waarop ons alles moes baseer was 2002 se sensus – dié inligting is darem net vier jaar oud, nie nege nie.”

Teen Maart op provinsiale vlak

Intussen sê mnr. Moses Mnyaka, ‘n woordvoerder vir Statistieke SA, die inligting behoort “as alles volgens plan verloop” teen die einde van Maart 2011 op provinsiale vlak aan almal beskikbaar gestel te kan word.

Die voorlopige resultate van die sensus is reeds in Februarie 2009 vrygestel, maar Mnyaka sê dit het so lank gevat om die amptelike dokument te voltooi aangesien dit baie deeglik saamgestel is.

“Die dokument gee baie deeglike inligting oor verskeie gewasse, vee en produksiesyfers tot op munisipale distriksvlak”.

Mnyaka sê nog ‘n uitdaging was dat vyf van die sewe senior statistiese wetenskaplikes wat oorspronklik aan die sensus gewerk het, die projek verlaat het en nuwe statutêre kundiges aangestel moes word.

Die sensus het sowat R30 miljoen, die bedrag wat aanvanklik daarvoor begroot is, gekos en is deur Statistieke SA en deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ondersteun. Sowat 150 werknemers het aan die dokument gewerk.

Die sensus

Die sensus bepaal dat Suid-Afrika in 2007 die totaal van 39 966 kommersiële plaaseenhede gehad het. Volgens Maree stem hulle saam met dié syfer. Hy sê hulle het wel nog nie ‘n skatting gedoen oor hoeveel kommersiële boere in die land is nie, hoewel hulle meen dat dit minder as dié getal is, aangesien een boer meer as een plaaseenheid kan besit.

Volgens die sensus het die sektor tussen 1 Maart 2006 en 28 Februarie 2007 sowat R2 832 miljoen se verliese gelei. Die meeste hiervan, R231 miljoen, was weens veediefstal.

Veldbrande het ook sy tol geëis met skade van R209 miljoen, terwyl roofdiere hulle pond vleis van R182 miljoen geëis het. Sowat R88 miljoen en R70 miljoen is ook onderskeidelik weens diefstal van gewasse en weens inbrake verloor.

18 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.77
-0.5%
Rand - Pond
24.53
-0.4%
Rand - Euro
21.07
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.79
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
998.51
-1.5%
Palladium
1,370.60
-2.5%
Goud
1,972.54
+0.7%
Silwer
23.58
+1.7%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.8%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
I am Me!!!! Kok that's the truth.
I have a fiancé - 17 years. I've been alone for a year now! I've been alone that is myself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot