AFGRI
BEAN
08 Jun
-
9563
0,00
CORN
08 Jun
-
4593
0,00
SOYA
08 Jun
-
7646
0,00
SUNS
08 Jun
-
8300
0,00
WEAT
08 Jun
-
6613
0,00
WMAZ
08 Jun
-
3658
0,00
YMAZ
08 Jun
-
3734
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Landboutoer in Argentinië

Altesaam 21 toerlede is tans op Landbou.com se geenbewerkingtoer in Argentinië. Die toerlede het Sondagoggend op dié toer van 10 dae vertrek.

Altesaam 21 toerlede is tans op Landbou.com se geenbewerkingtoer in Argentinië. Die toerlede het Sondagoggend uit Suid-Afrika op dié toer van 10 dae vertrek.

Die toer is met die samewerking van Laurik International gereël en fokus op besoeke aan saaiplase in Argentinië wat vergelykbaar is met Suid-Afrikaanse toestande. Meer as 70% van die graan in Argentinië word onder geenbewerking verbou.

Die lede van die toergroep woon ook ‘n lesing en bespreking deur die Geenbewerkingsassosiasie van Argentinië by en besoek ‘n fabriek wat planters vir geenbewerking vervaardig.

Twee kundiges van die Wes-Kaapse departement van landbou, drr. Johann Strauss en Johan Labuschagné, is lede van die toer. Al twee doen werk en navorsing op verbouingspraktyke van graan. Boonop sluit ‘n Argentynse akkerboukundige, mnr. Carlos Gutiérrez, by die toer aan om eerstehandse inligting te verskaf.

Die volledige toerprogram is op Laurik se webwerf te lese.

21 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.11
+0.0%
Rand - Pond
23.80
-0.1%
Rand - Euro
20.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.73
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,019.85
-1.9%
Palladium
1,390.73
-1.3%
Goud
1,946.20
+0.3%
Silwer
23.60
+0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,833
0.0%
Alle aandele
77,126
0.0%
Hulpbronne 10
70,231
0.0%
Industriële 25
103,486
0.0%
Finansiële 15
15,357
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wanted - best friend, lover and everything else
Enjoy the normal stuff like music, cooking together and whilst I am a tactile person - I also believe that we must be able to have our own 'me' time. Prefer private...
Vertel My Jou Storie
Ek is introvert tot ek gemaklik voel. Dan sal jy my moeilik stil kry. Ek noem n ding op sy naam so jy sal altyd weet waar jy met my staan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot