AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4110
61,00
SOYA
01 Jun
-
7890
140,00
SUNS
01 Jun
-
8255,2
79,20
WEAT
01 Jun
-
6565
27,00
WMAZ
01 Jun
-
3702,8
20,80
YMAZ
01 Jun
-
3846,8
29,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Landbouweekblad vanaf April elke tweede week op die rak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Landbouweekblad, 2 Maart 2023
Landbouweekblad, 2 Maart 2023
Landbouweekblad bedien ons landbougemeenskap reeds langer as ’n eeu, en ons is opgewonde oor die aansienlike geleenthede wat die nuwe werklikheid van die media vir ons as handelsmerk en ons verbruikers bied.

Slimfone en sosiale media het die medialandskap oor die jare heen verander met almal wat tans ’n kragtige mini-rekenaar met inligting tot enige inhoud sommer in hul sak kan ronddra.

Landbouweekblad se digitale platform, Landbou.com, is reeds Suid-Afrika se grootste digitale landbouhandelsmerk, en met die onlangse bekendstelling van ons betaalmuur het ons nou ’n gerieflike bêreplek vir al die produkte wat die Landbouweekblad-handelsmerk produseer.

Agter die betaalmuur kan lesers nou ons reeks landbouboeke lees, na episodes van ons gewilde TV program Landbouweekliks kyk, ons reeks spesialistydskrifte soos Boerekos, Vee, Boereplanne, Tegnologie en African Farming lees, of luister na ons toonaangewende webinare en konferensies bywoon. Dan is daar ook ons gewilde in-diepte weer-funksionaliteit, ’n leesfunksie vir artikels en ’n nuwe beoogde interaktiewe veilingsplatform.

Met hierdie waarde-vir-geld digitale aanbod vir lesers se veranderde leesbehoefte kan almal nou daaglikse vars nuus en ander tydsgebonde gebeure op die web kry, sê Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad.

“Vanaf April 2023 sal die tydskrif tweeweekliks verskyn, wat die redaksiespan die beweegruimte sal gee om meer waardevolle, indiepte-artikels te skryf wat in sowel die tydskrif as agter die betaalmuur sal verskyn.

“Die verstellings sal nie net groter waarde vir ons lesers ontsluit nie, maar ook ’n algehele verbeterde leserservaring bied wat Landbouweekblad sal toerus om die landboubedryf op ’n hoër vlak vir die volgende eeu te kan bedien.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.77
-0.2%
Rand - Pond
24.64
-0.4%
Rand - Euro
21.15
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.89
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
1,005.58
+0.2%
Palladium
1,382.41
+0.4%
Goud
1,966.90
+0.2%
Silwer
23.50
-0.1%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,543
+0.8%
Alle aandele
75,641
+0.8%
Hulpbronne 10
68,028
+0.8%
Industriële 25
103,359
+0.6%
Finansiële 15
14,614
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkellopende man opsoek na sy prinses.
Tall dark and handsome 😆 my profiel foto is onlangs geneem. Nie sleg vir 44 nê? Afrikaans. Hou van goeie musiek, Netflix, kosmaak, braai en lekker kuier. Ek geniet...
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot