AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

LBW-joernalis geëer vir droogtefoto’s

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
.
.
Landbouweekblad se Willem van der Berg is aangewys as die beste fotograaf vir die Vrystaat, Limpopo, Noordwes en Noord-Kaapse afdeling van die Vodacom Joernalis van die Jaar-kompetisie.

Landbouweekblad se Willem van der Berg is aangewys as die beste fotograaf vir die Vrystaat, Limpopo, Noordwes en Noord-Kaapse afdeling van die Vodacom Joernalis van die Jaar-kompetisie vir die foto’s wat saam met sy artikel “3 000 dae se droogte” gepubliseer is.

Willem het die afgelope twee jaar gereeld berig oor die verwoestende droogte in die Noord-Kaap en talle besoeke aan boere in dié provinsie afgelê. Vir dié artikel, wat in 28 Januarie 2021 se uitgawe verskyn, het hy vir drie dae lank op die plaas Flamingosvlei, tussen Brandvlei en Van Wyksvlei, saam met mnr. Dawid le Roux en sy vrou Eljo gewag vir die reën wat in dié droogtegeteisterde gebied voorspel is.

Willem van der Berg
Willem van der Berg

“Ons het die middernagte nog op die stoep gesit en weerligte gesoek. Maar die mooie wolke het stil verbygegaan en dié dorre stuk aarde net so agtergelos. My binnekant was gedaan van moedeloosheid en wind en stof en honger skape. Oom Dawid het vir my gelag, want hulle kyk al agt jaar die weer agterna. Hulle moet elke dag die skape kos gee. En die laaste twee jaar ook die water aanry omdat boorgate opgedroog het,” vertel Willem.

“ ’n Mens (veral ’n vryskutjoernalis) is baie dankbaar vir só ’n verrassing en die prysgeld. Maar dit is die storie wat wen, nie die joernalis nie. Daarom sê ek dankie aan oom Dawid en tannie Eljo le Roux, dat ek so lank by hulle kon kuier en dat hulle my met hul verhaal vertrou het.

“En dankie aan die span by Landbouweekblad (spesiale dank aan Nelia Richter, die adjunkredakteur, wat my soveel maal toegelaat het om my wilde idees te gaan doen) dat hulle my die geleenthede gee om sulke stories te vertel.”

Willem was ten tyde van publikasie voltyds in diens van Landbouweekblad, en is steeds ’n vryskut-medewerker.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot