AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

LBW uit 1929 nog lekker leesstof!

'n Eksemplaar van Landbouweekblad van 3 Julie 1929 verskaf nog heerlike leesstof vir 'n afgetrede boer en sy vrou.

'n Afgetrede boer van Petrus Steyn koester 'n eksemplaar van Landbouweekblad van 3 Julie 1929! Wie het 'n ouer Landbouweekblad as dit?

Mnr. Johan Schoonraad (80) van Petrus Steyn, se vrou, me. Santjie Schoonraad, het 'n foto van haar man en dié ou weergawe van Landbouweekblad aangestuur.

By navraag het hy laat weet dat hy dié besondere eksemplaar by 'n boerevriend van Kestell gekry het. Dié het dit weer op 'n solder van die huis gevind.

Me. Schoonraad vertel dat hulle hul vergaap aan al die advertensies in die tydskrif, soos trekkers wat met ysterwiele toegerus is en pragtige kamerstelle uit duursame hout vir die prys van 35 pond. Kyk ook die intekengeld van 15 sjielings per jaar! (Dis R1,50.)

Mnr. Schoonraad is 'n boer in murg en been wat op die Hoëveld met graan en tabak geboer het, en ook by Vryheid en Harrismith. Hy en sy vrou woon deesdae in 'n aftree-oord op Petrus Steyn.

* Die eerste Landbouweekblad se verskyningsdatum was 21 Mei 1919.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot