AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Lêhoenderplaas onder kwarantyn ná voëlgriepuitbreking

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Fredalette Uys
Ter illustrasie. Foto: Fredalette Uys
’n Uitbreking van voëlgriep is op ’n kommersiële lêhoenderplaas naby Ekurhuleni in Gauteng bevestig, maar toetse moet nog bevestig of dit die hoogs aansteeklike voëlgriep is.

Luidens ’n verklaring van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het monsters van die plaas wat vir laboratoriumtoetse gestuur is, positief vir die H5-stam van voëlgriep getoets. Nagenoeg 300 hoenders het gevrek.

“Met bevestiging dat dit H5 was, is alle voëls in die hokke wat geraak is, onmiddellik van kant gemaak.”

Daar word nog gewag vir die resultate van toetse wat by Onderstepoort uitgevoer is om te bepaal of dit hoogs aansteeklike (HPAI) of minder aansteeklike (LPAI) voëlgriep is, en om die N-tipe van die virus te bepaal.

Die plaas is onder kwarantyn geplaas deur die Gautengse veeartsenyowerheid, wat die oorsaak van die uitbreking ondersoek. ’n Uitbreking van die H5N8-stam, ’n hoogs aansteeklike voëlgriep, is in 2017 op die plaas aangemeld.

Die departement doen ook ondersoek na die vrektes van groot getalle wilde voëls naby Stutterheim in die Oos-Kaap. Toetse wat by hoenders in twee nedersettings naby Stutterheim gedoen is, toon dat newcastlesiekte en voëlgriep nie die oorsaak van die vrektes is nie. Verdere ondersoeke word gedoen. Vrektes van wilde voëls is ook aangemeld in Oos-Londen, Berlin, Gqeberha, St. Francis en Qonce (King William’s Town).

Die departement maan hoenderboere om bedag te wees vir enige tekens van die teenwoordigheid van voëlgriep en om enige vermoedelike gevalle aan te meld by hul naaste staatsveearts.

Van die tekens vir HPAI sluit in:

  • Stilte en uiterse depressie.
  • Skielike daling in eierproduksie, waarvan baie sagte doppe het of doploos is.
  • Kamme en lelle wat rooi en geswel is.
  • Swelling van die vel onder die oë.
  • Hoes, nies en senuweeagtige tekens.
  • Diarree.
  • Bloeding op die hakke.
  • ’n Paar vrektes kan binne ’n paar dae plaasvind, wat gevolg word deur die spoedige verspreiding van die siekte en vrektes van tot 100% binne 48 uur.

Alle hoenderboere en eienaars van voëls wat as troeteldiere of in dieretuine aangehou word, word aangemoedig om die volgende maatreëls in te stel:

  • Hou voëls weg van gebiede waar wilde voëls voorkom.
  • Beheer toegang van mense en toerusting na hoenderhokke.
  • Moenie water en kos verskaf op maniere waardeur wilde diere aangetrek word nie en hou vrylopende diere onder dak of binne ’n ingeslote area.
  • Ontsmet die eiendom, hoenderhokke en toerusting deeglik.
  • Vermy die inneem van diere met ’n onbekende siektestatus.
  • Meld siektes en vrektes by jou betrokke staats- of private veearts aan.
  • Verwyder mis en dooie voëls op ’n veilige manier.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot