AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9643
0,00
CORN
06 Jun
-
4627
0,00
SOYA
06 Jun
-
7760
0,00
SUNS
06 Jun
-
8228
0,00
WEAT
06 Jun
-
6630
0,00
WMAZ
06 Jun
-
3704
0,00
YMAZ
06 Jun
-
3816
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Leierboer verloor stryd teen kanker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Willem Grobbelaar (regs) en mnr. PD Jacobs (skoonpa) toe hulle in 2014 as Voermol se Skaapboer van die Jaar aangewys is. Foto: Johan Norval
Mnr. Willem Grobbelaar (regs) en mnr. PD Jacobs (skoonpa) toe hulle in 2014 as Voermol se Skaapboer van die Jaar aangewys is. Foto: Johan Norval
’n Vrystaatse leierboer het ná ’n lang siekte sy stryd teen kolonkanker verloor.

Die 46-jarige mnr. Willem Grobbelaar van die plaas Touwfontein by Trompsburg is vroeg vanoggend (Woensdag 5 Januarie) in ’n Bloemfonteinse hospitaal oorlede.

Hy het sedert Maart 2020 toe kanker by hom gediagnoseer is, moedig teen die siekte geveg en die dag voor sy dood met ’n “Pa, moenie bekommerd wees nie, ek sal die stryd wen,” mnr. PD Jacobs, sy skoonpa, vertroos.

Grobbelaar was sedert Oktober 2007 Jacobs se regterhand in die Pdrino-Merinostoetery op die buurplaas Vlakfontein. Die tweemanskap het verskeie prestasies met hul fynwolstoetery behaal, onder meer die kroon as Voermol se Skaapboer van die Jaar in 2014 en die Vrystaatse kandidaat vir Landbouskrywers SA se Boer van die Jaar.

Die stoetery het tien keer die Vrystaatse ram van die jaar op Bloemskou opgelewer met Cheetah II as die jongste wenner in 2022.

Grobbelaar het verskeie leiersposisies in die plaaslike boerevereniging, die jongboerkomitee van Vrystaat Landbou en die Merino-ontwikkelingskomitee van streek 3 beklee.

Hy was ’n voorstander van presisieboerdery om meer vleis én wol per hektaar te produseer.

Grobbelaar, ’n boorling van ’n Karakoelplaas by Koës in die suide van Namibië waar sy pa, Johan, nog boer, het aan die Paul Roos-gimnasium op Stellenbosch gematrikuleer. Ná ’n jaar op universiteit het sy loopbaan in 1996 by Spier begin waarna hy twee parstye in Kalifornië was.

Ná sy opleiding op Elsenburg was hy verskeie jare in die Wes-Kaapse wynbedryf betrokke en het ’n volle groeityd in die Kanadese staat Brits-Columbië gewerk.

Voor hy hom in die Suid-Vrystaatse skaapbedryf begeef het, het hy van 2004 tot 2007 as wynmaker en bestuurder van Kleinood op Stellenbosch gewerk. Die Cabernet Sauvignon-garagewyn wat hy in 2009 op Touwfontein van 600 kg Wes-Kaapse druiwe gemaak het, was om die geboorte van sy en sy vrou, Theresa, se eerste dogtertjie, Francine, te vier.

Grobbelaar word deur sy vrou, Theresa, en vier dogters, Francine (13), Grethe (11), Sophia (8) en  Stephanie (3) oorleef. Die begrafnisreëlings word nog gefinaliseer. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.22
+0.3%
Rand - Pond
23.94
+0.1%
Rand - Euro
20.61
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
1,034.45
+2.9%
Palladium
1,422.48
-1.0%
Goud
1,962.30
+0.0%
Silwer
23.67
+0.4%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,422
0.0%
Alle aandele
76,603
0.0%
Hulpbronne 10
69,348
0.0%
Industriële 25
103,842
0.0%
Finansiële 15
14,979
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
DIS TYD
Kom gesels met my. Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai Rustig by huis wees Uitgaan vir 'n drankie
Its me :-)
Ek is Wie ek is Ek gee nie voor nie Hou van grappies Love kinders Mal oor die lewe Positief
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot