AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Lenings vir álle boere in rampgebiede

akkreditasie
Alle boere in amptelik verklaarde rampgebiede kan aansoek doen vir Land Bank-lenings teen prima minus 3% oor 10 jaar.

Die Land Bank se spesiale lenings vir alle boere in droogtegeteisterde gebiede is vir langer beskikbaar gemaak sodat boere in die drie Kaapse provinsies ook daaruit voordeel kan trek.

Die Nywerheidontwikkelingskorporasie (NOK) het einde Maart verlede jaar R400 miljoen aan die bank beskikbaar gestel om vir droogteverligting aan boere te kan leen.

Mnr. Bennie van Rooy, finansiële hoof van die bank, sê die NOK het nou die tydperk waarin die geld beskikbaar is, tot Maart 2018 verleng.

Nog lenings?

Indien nodig, sal die bank by die NOK aansoek kan doen om die lening vir nóg 'n verdere jaar beskikbaar te stel, sê Van Rooy.

“Die lenings word vir 10 jaar teen prima minus 3% aan boere toegestaan,” sê van Rooy. Boere in amptelik verklaarde rampgebiede kan aansoek doen.

“Om te kwalifiseer, moet 'n boer nadelig deur die droogte beïnvloed word en daarna volg ons 'n kredietproses om die lening goed te keur.”

In somersaaigebiede

In die somersaaigebiede is lenings van R210 miljoen goedgekeur, waarvan sowat R115 miljoen reeds benut is.

“Daar is dus nog R95 miljoen beskikbaar vir lenings reeds goedgekeur en nog R190 miljoen vir nuwe aansoeke.”

Oor die feit dat die volle bedrag nie deur boere in somersaaigebiede gebruik is nie, sê Van Rooy die Land Bank se rol hang af van die hoeveelheid aansoeke wat hy ontvang en hoe kredietwaardig die aansoeke is.

Groot rol

“Uit die aard van die saak het die meer gunstige 2016-'17- seisoen in die somersaaigebiede 'n groot rol in die afname in aansoeke gespeel.”

Om aansoek te doen, kontak die naaste Land Bank-tak of stuur e-pos na droughtrelief@landbank.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.42
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.42
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,898.90
-2.4%
Platinum
1,021.00
-2.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot