AFGRI
BEAN
26 Nov
-
7600
0,00
CORN
26 Nov
-
3615
0,00
SOYA
26 Nov
-
7427
0,00
SUNS
26 Nov
-
11170
0,00
WEAT
26 Nov
-
6202
0,00
WMAZ
26 Nov
-
3420
0,00
YMAZ
26 Nov
-
3651
0,00
AMT
Beeste A2/3
12 Nov
-
53,56
-0,07
Beeste AB2/3
12 Nov
-
51,91
-0,45
Beeste B2/3
12 Nov
-
49,04
-0,89
Beeste C2/3
12 Nov
-
46,15
0,38
Bevrore Hoender
12 Nov
-
29,34
0,37
Bokkies (onder 30 kg)
12 Nov
-
66,06
-1,00
Bokooie
12 Nov
-
46,92
1,10
Groot (meer as 40 kg)
12 Nov
-
39,53
-1,69
Hoender (IQF)
12 Nov
-
27,78
1,63
Medium (30-40kg)
12 Nov
-
54,15
0,97
Pork Average
12 Nov
-
27,78
-0,41
Poultry Average
12 Nov
-
29,22
0,77
Skaap A2/3
12 Nov
-
84,63
-0,14
Skaap AB2/3
12 Nov
-
75,86
0,10
Skaap B2/3
12 Nov
-
72
0,11
Skaap C2/3
12 Nov
-
69,61
-0,41
Speenkalf
12 Nov
-
40,08
-1,39
Spekvarke
12 Nov
-
29,62
0,34
Stoorlammers
12 Nov
-
45,41
-0,52
Varkwors
12 Nov
-
22,96
-0,51
Vars Hoender
12 Nov
-
30,54
0,29
Vleisvarke
12 Nov
-
27,62
-0,45
Wol (skoon)
12 Nov
-
167,2
-2,88

Lesotho-regering ignoreer hof oor wol en bokhaar

akkreditasie
Angorabokke. Foto: Theuns Botha
Angorabokke. Foto: Theuns Botha
Ondanks verskeie hofbeslissings ten gunste van Lesotho se wol- en bokhaarboere het die regering steeds nie permitte uitgereik vir die uitvoer van hul produkte na Suid-Afrika nie.

Waarnemende regter Moroke Mokhesi het op 4 April die regulasies wat in 2018 ingestel is om die verkoop van wol en bokhaar in Suid-Afrika te verbied, in die hooggeregshof van Lesotho tersyde gestel. Die regering het intussen appèl aangeteken, maar dit verloor.

Die Lesotho Times berig Mokhesi het aangedui dat die regulasies wat in Mei 2018 ingestel is, ’n oortreding van die Landboubemarkingswet van 1967 is wat boere toelaat om hul veselprodukte te verkoop waar hulle wil en aan die makelaars van hul keuse.

Die saak teen die nuwe regulasies is reeds in September 2018 deur die nasionale wol- en bokhaarvereniging van Lesotho aanhangig gemaak. Ondanks die uitspraak weier die regering steeds om uitvoerpermitte uit te reik.

'Die beste mark'

Luidens die berig het mnr. Chalane Phori, minister van kleinsake, koöperasies en bemarking, aangedui hy sal steeds die Landboubemarkingswet gehoorsaam, wat hom as minister die reg gee om die beste mark vir Lesotho se wol en bokhaar te kies.

Volgens hom is die Lesotho-wolsentrum in Thaba Bosiu steeds die ideale keuse, en sal geen permitte uitgereik word vir uitvoer na Suid-Afrika nie. Die enigste woltoetssentrum in Afrika wat aan internasionale standaarde vir die toets van wol vir uitvoer voldoen, is in Port Elizabeth geleë. Lesotho het nie die geld om ’n soortgelyke sentrum op te rig nie.

Luidens die verslag van Cape Wools vir die 2017-’18- wolseisoen, die laaste seisoen toe Lesotho aan internasionale wolveilings deelgeneem het, het dié bergkoninkryk se boere ongeveer R588 miljoen uit hul wol verdien.

Oorlewingstryd

Mnr. Leon de Beer, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Nasionale Wolkwekers- vereniging (NWKV), sê daar is by die onlangse jaarkongres van die internasionale woltekstielorganisasie in Italië gerapporteer dat die wol van Lesotho se boere in skure lê.

Die boere sukkel om te oorleef, want hulle kry geen inkomste nie, en begin van hul kuddes verkoop. Staatsamptenare van Lesotho by die kongres het dit egter ontken.

De Beer sê die NWKV glo wolboere wat heeljaar die verantwoordelikheid en risiko’s dra, moet die geleentheid kry om hul wol op ’n vrye mark te verkoop waar hulle die beste prys daarvoor kan kry.

“Ons ondersteun glad nie die huidige stelsel in Lesotho nie. Boere kan die geleentheid kry om hul wol daar te bemark, maar dit moet uit vrye keuse wees, nie gedwonge nie.”

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Farmboy73
Plat op die aarde man. Ietwat introvert tot ek jou leer ken. God is vir my belangrik. Ek gee maklik terug wat ek ontvang. Hou van na die stilte van die plaas gaan waar ek...
Pêrel soek 'n Pasmaat
Ek waardeer die mooi dinge in die lewe - musiek, kuns, 'n goeie boek, heerlike kos. Ek is lief vir mense, diere en kinders. Ek hou van stilte en die natuur. Ek verf graag...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot