AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Lesothogrens: Boere moedeloos oor misdaad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie: Foto: Willem van der Berg.
Ter illustrasie: Foto: Willem van der Berg.
Dele van die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho is onveilig en die regering misluk om boere wat langs die misdaadgeteisterde Lesothogrens woon, te beskerm.

Vrystaat Landbou (VL) sê onwettige aktiwiteite en misdaad bedreig die veiligheid van elke boer, hul gesinne en werkers wat naby die suidelike Lesothogrens woon. Boere by Klaarwater, Spring Valley en Boesmanskop is moedeloos hieroor.

“Hierdie gebied dien as ’n deurgangsroete vir vermoedelik gesteelde goedere en veral vee na Lesotho,” sê mnr. Jakkals le Roux, voorsitter van VL se landelike veiligheidskomitee.

“VL het reeds die afgelope drie tot vier jaar verskeie versoeke tot die regering en LUR’e gemoeid met die polisiediens, paaie en vervoer gerig om te help om die grensdraad te herstel. Dit het nog nie gebeur nie.”

Hy sê die herstel en opknap van die grensdraad is nodig sodat wetstoepassers die nodige beskerming kan bied en voorkomende optredes en operasies van stapel kan stuur.

Volgens hom het niks gekom van die departement van openbare werke se planne om ’n grenspad en -heining in die gebied op te rig nie.

Besoek aan misdaadgeteisterde-grens

Hierdie veiligheidskwessies word vandag tydens VL se besoek aan die gebied bespreek.

Opkomende en kommersiële boere wat onder oorgrens-misdaad deurloop, sal die geleentheid kry om die gebied saam met amptenare van die polisie, die weermag en die grensbestuur-owerheid te besoek.

“Ons wil die lot van hierdie vergete gemeenskappe en die mislukking van die regering se grondwetlike verpligting teenoor landelike gebiede en boerderygemeenskappe beklemtoon,” sê Le Roux. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-1.2%
Rand - Pond
21.26
-1.0%
Rand - Euro
18.97
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
970.01
-0.4%
Palladium
1,579.64
-3.2%
Goud
1,863.44
-0.4%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot