AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9000
0,00
CORN
28 Nov
-
4511
0,00
SOYA
28 Nov
-
10180
0,00
SUNS
28 Nov
-
11272
0,00
WEAT
28 Nov
-
6694
0,00
WMAZ
28 Nov
-
5352
0,00
YMAZ
28 Nov
-
5093
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Lesothogrens: Skietvoorval eis plaaswerker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
’n Plaaswerker in die distrik Van Stadensrus in die Vrystaat is dood en nog twee is gewond oor die naweek.

’n Plaaswerker in die distrik Van Stadensrus in die Vrystaat is dood en nog twee is gewond nadat hulle deur Lesotho-burgers geskiet is, sê mnr. Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee.

Le Roux sê dié voorval op 28 Oktober op die plaas Balmacara is die soveelste voorval en maak dié organisasie bekommerd oor die veiligheid van landbougemeenskappe langs die Lesothogrens.

Volgens Le Roux het vyf aanvallers van Lesotho die werkers geskiet voordat hulle weer na Lesotho gevlug het. Hy sê Balmacara, waar soldate van die Suid-Afrikaanse Weermag jare lank 'n tydelike basis gehad het, is ’n brandpunt vir oorgrensmisdaad. Gesteelde voertuie en vee beweeg oor die plaas, terwyl vee uit Lesotho daagliks op die plaas wei.

“Die grenssituasie het die afgelope paar maande aansienlik versleg met toenemende en groeiende oorgrensmisdaad wat die veiligheid van landbougemeenskappe ernstig bedreig en groot eiendomsverwante verliese vir boere teweeg bring.”

Hy sê die skietvoorval op 28 Oktober 2021 is een van ses voorvalle die afgelope maande by verskeie grensdorpe – onder meer Wepener, Tweespruit en Ladybrand – waartydens slagoffers gesterf het of op geskiet is.

Die feit dat misdadigers gewapen is, plaas groter druk op landbougemeenskappe om hulself te beveilig, weens die gebrek aan voldoende mannekrag, toerusting en voertuie by weermag en polisie om oorgrensveiligheid en -misdade doeltreffend aan te pak. “Boere is uitgelewer om na hul eie veiligheid en dié van hul gesinne en werkers om te sien.”

Mnr. Martin de Kock, Vrystaat Landbou se streekverteenwoordiger in die Zastron-area, sê daar is al hoe meer inligting rakende polisiebeamptes wat by oorgrensmisdade betrokke is. “In baie gevalle ignoreer die weermag oorgrensmisdaad. Daar is baie klagtes vanaf landbougemeenskappe ontvang dat soldate weet van misdaad, maar niks daaromtrent doen nie.”

Volgens hom vind baie van die misdade snags plaas, wanneer bykans geen misdaadvoorkomingsoperasies deur die polisie of weermag uitgevoer word nie. Skriftelike versoeke vir sodanige operasies is deur al 13 grensdorpe se landbougemeenskappe ingedien.

“Vrystaat Landbou doen ’n ernstige beroep op die hoofde van die SANW, die SAPD, die ministers en die president om die grenssituasie te prioritiseer met groter hulpbronne om verdere lewensverlies te voorkom.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
+0.5%
Rand - Pond
20.50
+0.1%
Rand - Euro
17.73
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.45
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,749.41
+0.5%
Silwer
21.23
+1.4%
Palladium
1,870.06
+1.2%
Platinum
1,001.00
+0.8%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,994
0.0%
Alle aandele
73,368
0.0%
Hulpbronne 10
70,795
0.0%
Industriële 25
88,376
0.0%
Finansiële 15
16,389
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot