AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Lewende hawe: NDBV wil steeds verskeping stuit

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Die nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) verwelkom die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se verbod op die verskeping van lewende hawe gedurende die Noordelike Halfrond se somermaande, maar sy uiteindelike doel bly om die verskeping van lewende hawe volkome stop te sit.

Dr. Mphane Molefe, direkteur van openbare gesondheid vir veeartsenydienste by die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het op 31 Maart amptelik kennis gegee dat die nuwe konsepriglyne vir die verskeping van lewende hawe vir kommentaar oopgestel is.

Volgens die NDBV se kommentaar aan Landbou.com is hulle nie genader vir insette tydens die opstel van die nuwe konsepriglyne nie. “Die departement het ons slegs genader vir kommentaar. Dit verbaas ons egter nie.

“Die NDBV bly doelgerig in sy stryd om die uitvoer van lewende diere noord van die ewenaar te verbied, ongeag of die riglyne goedgekeur word of nie. Dit is ’n argaïese en verouderde praktyk. Daar is baie ander maniere om vleis uit te voer sonder dat lewende diere groot lyding moet verduur.

“Veral skape is nie aangepas daarvoor om oor die ewenaar vervoer te word nie. ’n Beperkte ‘somerverbod’ sal net die ergste aspekte van hul lyding verminder.”

Die NDBV sê hy glo die riglyne behoort sekondêr te wees tot die bestaande wetgewing vir die beskerming van diere in Suid-Afrika, die Wet op Dierebeskerming (Wet 71 van 1962). “Die nuwe riglyne is baie verwarrend. Dit blyk ’n verwaterde weergawe te wees van die Australiese standaarde wat omvattender is.

Riglyne net so goed soos monitering

“Nietemin is die riglyne net so goed soos die monitering wat gedoen word om te verseker dat daaraan voldoen word. Die Australiese regering het ’n inspekteur-generaal, mnr. Ross Carter, aangestel om toesig te hou oor die goed gefinansierde, ervare uitvoersektor van lewende hawe by die departement van landbou, wat in Desember 2020 ’n verdoemende verslag gelewer het.”

Die NDBV meen aangesien Al Mawashi, die lewendehawe-uitvoermaatskappy teen wie die NDBV al talle hofstryde verloor het, die grootste invoerder van skape vanaf Australië is, het selfs die Australiese departement van landbou nie die nodige hulpbronne om te verseker dat die maatskappy aan die riglyne voldoen nie.

“Hierdie departement se vergunning om skape op ’n skip in die Al Mawashi-vloot te laai, terwyl daar bemanning met Covid-19 aan boord was, enkele dae voor die somerverbod op 1 Junie ingeskop het, is ernstig deur die inspekteur-generaal gekritiseer, spesifiek weens die beduidende aantal diere wat gedurende die verskeping gely het.

“As ’n departement met goeie hulpbronne nie die mas kan opkom met die voldoening aan riglyne nie, is dit onwaarskynlik dat die Suid-Afrikaanse departement van landbou beter daartoe in staat sal wees.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot