’n Limousin-bul is Saterdag (3 September 2011) teen R280 000 op ’n veiling verkoop.
Die veiling het plaasgevind op die plaas La Rhone van mnr. André en mev. Trudene du Toit van Tulbagh. Die veiling se omset was R2 miljoen. Mnr. Johan van der Nest was die afslaer. Kyk hier na 'n video van die veiling.
Video: ADELE ENGELBRECHT
6 September 2011